TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Riglyne, Handleidings en Voorskrifte
Regeringsteun : Departement van Arbeid 
Die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)
Die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)
SEB is die breë benadering om rassediskriminasie uiit die Suid-Afrikaanse ekonomie te verwyder en die toetrede van Geskiedkundig-benadeelde Indiwidue (GBI's) tot die sake-arena te versnel. SEB is 'n inklusiewe proses wat alle sektore van die ekonomie se samewerking vereis om dit te laat werk.Die regering probeer ware SEB skep en die situasie van "voordoening" te vermy wat baie maatskappye nog toepas. Die Wet op SEB sit die raamwerk daarvoor uiteen. SEB het 'n kwessie geword wat hoog op die sakelys van baie ondernemings is. Kry meer inligting hier.
Inhoudsblad
Vorige Afdeling
Volgende Afdeling
INHOUD: Regeringsteun : Departement van Arbeid
Onderhandelingsrade
WVABS (Wet op Vergoeding vir Arbeidsbeserings en -siektes van 1993)
Basiese Indiensnemingsvoorwaardes
Vaardigheidsontwikkelingsheffing
Die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)
Die Wet op Gelyke Indiensneming
Die Wet op Arbeidsverhoudinge
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 November 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
