TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Riglyne, Handleidings en Voorskrifte
Regeringsteun : Departement van Arbeid 
WVABS (Wet op Vergoeding vir Arbeidsbeserings en -siektes van 1993)
WVABS (Wet op Vergoeding vir Arbeidsbeserings en -siektes van 1993)
Dit is die regsraamwerk vir beserings, gestremdheid, siekte en dood wat deur werksverwante bedrywighede veroorsaak word (arbeidsiektes en -ongelukke). Dit is altyd Werkerskompensasie.
Wanneer 'n werker siek word, moet die werkgewer dit by die Departement van Arbeid aanmeld. Die vorm 'Werkgewersverslag oor 'n Arbeidsiekte' moet gebruik word. Die werknemer kan dan opvolgvorms invul, en 'n verklaring aflê om met die eiseproses van die fonds af te begin. Die werknemersvorm' kennisgewing van 'n Arbeidsiekte en Eis om Vergoeding ', is hier beskikbaar.
Inhoudsblad
Vorige Afdeling
Volgende Afdeling
INHOUD: Regeringsteun : Departement van Arbeid
Onderhandelingsrade
WVABS (Wet op Vergoeding vir Arbeidsbeserings en -siektes van 1993)
Basiese Indiensnemingsvoorwaardes
Vaardigheidsontwikkelingsheffing
Die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)
Die Wet op Gelyke Indiensneming
Die Wet op Arbeidsverhoudinge
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 November 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
