TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Riglyne, Handleidings en Voorskrifte
Die Stig van Jou Eie Onderneming 
Kom aan die Gang
Kom aan die Gang
Om jou eie klein onderneming te stig of te bestuur is opwindend, maar dit kan ook na 'n onmoontlike taak lyk as jy geen steun het nie.
Daar is nuwe konsepte waarmee jy moet werk en moeilike besluite waarop jy moet reageer. Om 'n onderneming te besit, beteken dat jy verantwoordelik is vir die voortbestaan van ander gesinne, sowel as jou eie.
Gelukkig is daar talle hulpmiddels en steundienste wat aangebied word deur die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap en die talle vennote wat jou kan help om jou sakedoelwitte te bereik.
Ontspan dus en stap die RED-deur-inisiatief binne.
As jy op enige tydstip hulp nodig het, kan jy in verbinding tree met RED-deur.
Wat Is 'n Kleinsakeonderneming?
Het jy die Durf vir die Sakewêreld?
Die Opstel van die Sakeplan en Voorbereidings vir die Befondsingsproses
Inhoudsblad
Volgende Afdeling
INHOUD: Die Stig van Jou Eie Onderneming
Kom aan die Gang
Die Opstel van die Sakeplan en Voorbereidings vir die Befondsingsproses
Regsake
Sakebeplanning
Menslike Hulpbronne
Produksie / Tegnologie
Bemarking
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 21 November 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
