TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Openbare Inligting
Toelaes, Voordele en Vergoeding: 'n Oorsig 
Toelaes, Voordele en Vergoeding: 'n Oorsig
Toelaes, Voordele en Vergoeding: 'n Oorsig
Verskillende mense kan in verskillende omstandighede verskeie tipes geldelike verligting kry. Dit sluit in:
Maatskaplike Dienste-toelaes die Werkloosheid Versekeringsfonds die Arbeidbeserings en -siektes Vergoedingsfonds die Padongelukkefonds
Wie kan by watter fonds eis?
Toelaes
Die Departement van Maatskaplike Dienste (voorheen "Welsyn" genoem) verskaf 'n aantal toelaes vir behoeftige mense. Alle toelaes van Maatskaplike Dienste is net vir arm mense ('n "middeletoets" word toegepas).
Werkloosheidversekering
As jy in diens geneem is, kan jy werkloosheidversekering van die Werkloosheid Versekeringfonds (WVF) van die Nasionale Departement van Arbeid kry.
Vergoeding
As jy weens 'n ongeluk by die werk tydelik of permanent ongeskik gemaak is, kan jy vergoeding van die Vergoedingsfonds van die Nasionale Departement van Arbeidkry.
As jy in 'n motorongeluk beseer is, kan jy vergoeding van die Padongelukkefonds vir jou mediese uitgawes, ongeskiktheid en verlies aan inkomste kry.
INHOUD
Volgende Afdeling
INHOUD: Toelaes, Voordele en Vergoeding: 'n Oorsig
Toelaes, Voordele en Vergoeding: 'n Oorsig
Maatskaplike Dienste-toelaes
Werkloosheid Versekeringfonds-voordele
Arbeidbeserings Vergoedingsfonds (voorheen Werkersvergoeding)
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 1 Februarie 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
