Aansoek om 'n permit vir deelname aan 'n kulturele, ekonomiese of sosiale uitruilprogram
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing n Uitruilpermit kan uitgereik word aan 'n buitelander wat deelneem aan 'n kulturele, ekonomiese of sosiale uitruilprogram wat georganiseer en geadministreer word deur 'n buitelandse of plaaslike staatsorgaan of deur 'n openbare instelling vir hoër onderwys in samewerking met 'n buitelandse staatsorgaan. Doen by jou naaste Suid-Afrikaanse ambassade of missie om die uitruilpermit aansoek.
Bo
Stappe om te volg
Gee jou geldige paspoort saam met die aansoek in.
Toon 'n brief van die entiteit, organisasie of gesin waar jy beoog om die program in Suid-Afrika te volg. Hierdie brief moet die status of bestaan van die uitruilprogram bevestig en ook bewys dat jy kwalifiseer om te registreer vir of deel te neem aan die program en dat die entiteit, organisasie of gesin vir jou verantwoordelik sal wees gedurende jou verblyf in Suid-Afrika.
Verkry 'n brief van die betrokke staatsorgaan of van die borg in jou land van herkoms waarin die status of die bestaan van die uitruilprogram met Suid-Afrika en die feit dat jy aanvaar is en vir die program sal registreer, bevestig word.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Dit neem hoogstens 30 dae om die aansoek te verwerk.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
