TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Vervoer
Vervoer vir Spesiale Behoeftes
VERVOER VIR SPESIALE BEHOEFTES
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Bel-'n-Rit: Vervoerdienste vir Persone met Spesiale Behoeftes
Bel-'n-Rit is 'n vervoerdiens vir mense vir wie ander vorms van openbare vervoer nie geskik is nie as gevolg van hulle spesiale behoeftes. 
Vervoerinligting vir Gehoorgestremdes
Kaapstad Munisipaliteit het hierdie openbarevervoerdiens vir dowes ingestel. Dit stel mense met gehoorgestremdheid in staat om inligting oor openbare vervoer, soos bus- en treinroosters, roetes en bestemmings oor die telefoon deur die gebruik van 'n Telkomtoestel met die naam Teldem te bekom. Die inligting is ... 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Mei 2009 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
