TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Vervoer
Verkeer, Ongelukke en Padveiligheid
VERKEER, ONGELUKKE EN PADVEILIGHEID
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Bekom 'n afskrif van 'n Ongeluksverslag
Indien u in 'n ongeluk was, moet u dit by die polisie aanmeld wat 'n ongeluksverslag sal invul. Indien u in die toekoms die besonderhede van die ongeluk of 'n afskrif van die ongeluksverslag wil bekom, kan u uitvind of die ongelukverslag gehou word by ... 
Hoe om van die Padongelukfonds te eis
Wat is die Padongelukfonds? Wie kan van die Fonds eis? Waarvoor kan u geld kry? Wat is nalatigheid? Hoeveel geld kan u eis? Hoe lank neem dit om 'n eis te verwerk? Hoe eis 'n mens van die Fonds? Waar dien 'n mens 'n eis ... 
Inligting oor Padveiligheid
Die Arrive Alive-veldtog het ten doel om die aantal lewens wat op Suid-Afrikaanse paaie verloor word te verminder deur die publiek se bewustheid van padveiligheidskwessies te verhoog. 
Provinsiale Verkeersongelukdata
Die Departement van Vervoer en Openbare Werke hou rekord van ongelukke wat in die provinsie plaasgevind het. 
Alle verkeersoortredings wat in George gepleeg is, word hanteer deur die George-verkeersdepartement. 
Alle verkeersoortredings wat gepleeg is in die Sentrale Karoo - dit is in Beaufort-Wes, Leeugamka en Laingsburg - word hanteer deur die Laingsburg-verkeersdepartement. 
Verkeersboetes: Vrae wat Dikwels Opduik
Elke munisipaliteit hanteer verkeersboetes binne hulle jurisdiksie. Dit is jou reg om spoedkamerafotos te sien en skriftelik enige verkeersboete te betwis wat jy ontvang. 
Virtuele Asemtoetser
Dit is 'n aanlyndiens, wat jou in staat stel om te bereken of jy oor die wetsperk is of nie, gegrond op wat jy gedrink het, jou liggaamsgewig, tyd en geslag. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 18 Desember 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
