TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Vervoer
Openbare Vervoer
OPENBARE VERVOER
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Inligting oor Busdienste
Golden Arrow voorsien tans busdienste. Hierdie bestaande kontrakte sal deur kontrakte met KMMO operateurs vervang word om bemagtiging en werksgeleenthede te skep. Busroosters kan per e-pos of by die Golden Arrow webwerf gekry word. 
Inligting oor Metertaxi- en Toeristevervoer
Verskeie vervoergeriewe is beskikbaar vir toeriste wat die Wes-Kaap besoek. Dit sluit toerbusse, pendeldienste, metertaxi's en huurdienste in. 
Die Provinsiale Regeringsdepartement van Vervoer en Openbare Werke is verantwoordelik vir regulering van die minibustaxibedryf in die provinsie. Die regulerende liggaam is die provinsiale taxikantoor wat by die volgende nommers geskakel kan word ... 
Treindienste word deur Metrorail voorsien. Die CapeMetrorail webwerf bied bygewerkte inligting oor tydroosters, tariewe en roetes. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 24 Mei 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
