TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Vervoer
Lisensies, Permitte en Sertifikate
Aansoeke om Openbare Bedryfslisensies
Aansoeke om Openbare Bedryfslisensies
BESKRYWING:
Voordat u passassiers teen betaling mag vervoer, moet u 'n openbare bedryfslisensie hê.
VOORSKRIFTE:
Openbare bedryfslisensies kan by die Provinsiale Raad op Bedryfslisensies verkry word. U moet die volgende inligting op die vorm invul:
u persoonlike of maatskappybesonderhede die tipe openbare vervoerdiens besonderhede van die roete u voertuigbesonderhede.
U moet ook 'n verklaring aflê waarin u bevestig dat u nie 'n gewelds- of ernstige oortreding begaan het of aan 'n oortreding waarby onwettige wapens betrokke is, skuldig bevind is nie. Administrasiegeld van R25 is betaalbaar.
Bedryfslisensies is vir hoogstens vyf jaar geldig.
Nadat 'n bedryfslisensie aan u uitgereik is, word van u vereis om op versoek van 'n verkeersbeampte hierdie lisensie te toon en u moet 'n onderskeidende plakker op u voertuig aanbring.
Inbelsentrum: 086 021 2414
Faks: 021 592 4593
Telefoon: 021 592 4721
Faks: 021 591 6290
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Openbare Vervoer (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
PRYS:
Administrasiegeld - R25
VERWANTE INLIGTING
Aansoeke om professionele bestuurspermitte (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Februarie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
