TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Reis en Toerisme
Toeristegidse
TOERISTEGIDSE
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Aansoek om 'n geakkrediteerde verskaffer van toerisme-opleiding en -assessering te word
Die Toerisme, Gasvryheid en Sport Onderwys- en Opleidingsowerheid (THETA) bied 'n akkrediteringsdiens aan sekere persone of organisasies wat onderwys, opleiding en/of assessering in die toerismebedryf aanbied. Geakkrediteerde verskaffers speel 'n belangrike rol in toerisme en word in die registrasieproses van toergidse gebruik. 
Registrasie as Toergids
As jy as 'n toergids gekontrakteer of in diens geneem wil word deur 'n maatskappy, beslote korporasie of toeroperateur, moet jy geregistreer wees by die Toergidsregistrasiekantoor van die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Wes-Kaap. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 13 Desember 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
