TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Maatskaplike Dienste
Ouer Mense
Huisvesting vir Bejaardes
Huisvesting vir Bejaardes
BESKRYWING:
Daar is 'n aantal tehuise vir bejaardes in die Wes-Kaap wat deur die staat gefinansier word.
Die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting kan die kos- en inwoninggeld van mense wat baie verswak is en bystand nodig het subsidieer.
Enigeen wat dit kan bekostig om die volle kos- en inwoninggeld te betaal, kan om verblyf in dié tehuise aansoek doen.
VOORSKRIFTE:
Om aansoek te doen vir verblyf in 'n tehuis vir bejaardes, moet jy direk by die tehuis self aansoek doen, omdat elke tehuis sy eie vereistes en betaalstruktuur vasstel. Die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting keur die aansoekers en sal diegene subsidieer wat baie verswak of gestremd is en bystand nodig het. Die finale besluit oor iemand se toelating word geneem deur die organisasie wat die tehuis bestuur. Diegene wat nie 'n subsidie vir hulle kos- en inwoninggeld nodig het nie, kan direk by die tehuis aansoek doen. Die bestuur van die tehuis moet dan besluit of hulle die persoon sal aanvaar.
VERSKAF BY:
Akkommodasie vir Bejaardes
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 23 Januarie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
