TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Rekreasie en Sport
Dobbelary
Verantwoordelike Dobbelary
Verantwoordelike Dobbelary
BESKRYWING:
Dobbelary behoort vir ontspanning en vermaak bedryf te word, maar sommige mense het verslaaf geraak daaraan.Die grootste negatiewe gevolg van dobbelary is die verlies aan geld. As iemand 'n dobbelprobleem het en baie geld daardeur verloor, kan dit lei tot skuld, die verlies van bates, bankrotskap, bedrog, diefstal, die verlies van werk of swak werkprestasie, stres en selfs selfmoord.
VOORSKRIFTE:
As jy bekommerd is dat jy dalk 'n dobbelprobleem mag hê, probeer die aanlynvraelys oor Verantwoordelike Dobbelary invul.
As jy meer inligting verlang, kan jy in verbinding tree met die Nasionale Verantwoordelike Dobbelary-hulplyn, 0800 006 008 tolvry, of jy kan e-pos na counsellor@responsiblegaming.co.za.
Beradingsdienste is ook beskikbaar om mense wat 'n dobbelprobleem het, by te staan.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Nasionale Raad op Dobbelary
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 5 Julie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
