TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Identifikasie, Immigrasie en Burgerskap
Verkryging, Verlies en Hervatting van Burgerskap
Verkryging, Verlies en Hervatting van Burgerskap
BESKRYWING:
Suid-Afrikaanse burgers het sekere regte wat mense wat nie burgers is nie, nie het nie, byvoorbeeld die reg om:
te stem;
n Suid-Afrikaanse paspoort te hê, en na Suid-Afrika te kom nadat hulle in die buiteland gewoon het.
Mense wat nie burgers is nie, moet toestemming kry om Suid-Afrika binne te kom. Indien hulle wil aanbly, moet hulle ook 'n permit kry om hier te woon.
Burgerskap kan verkry of verloor word. En mense wat eers burgers was, kan hulle burgerskap hervat.
VOORSKRIFTE:
Die Departement van Binnelandse Sake kan u help:
om u burgerskapstatus vas te stel;
om 'n burger te word (naturalisasie);
om burgerskap te hervat;
om burgerskap prys te gee, of met dubbele burgerskap.
Vir nadere besonderhede oor hierdie dienste, besoek die Departement van Binnelandse Sake se webwerf.
VERSKAF BY:
Binnelandse Sake-kantore
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Departement van Binnelandse Sake (Die Regering van Suid-Afrika)
VERWANTE INLIGTING
Binnelandse Sake-blitslyn (Diens)
Bekom 'n Identiteitsdokument (Diens)
Blitslyn vir Navrae oor die Immigrasiewet, 2002 (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
