TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Regering en Demokrasie
Verkiesings
Verander jou Besonderhede op die Kieserslys
Verander jou Besonderhede op die Kieserslys
BESKRYWING:
Die Kieserslys moet so akkuraat en inklusief as moontlik wees, en kiesers se besonderhede moet korrek wees. Dit beteken dat die Kieserslys voortdurend bygewerk moet word.
Nuwe kiesers moet by die Kieserslys gevoeg word. Dit sluit almal in wat die ouderdom van 16 bereik, enigiemand wat 'n Suid-Afrikaanse burger word en enige Suid-Afrikaanse burgers wat nog nie voorheen geregistreer was nie.
Kiesers moet hulle besonderhede laat bywerk, byvoorbeeld indien hulle van adres verander het, of indien 'n vrou se van verander het omdat sy intussen getroud is.
Name moet ook van die Kieserslys verwyder word, byvoorbeeld die name van mense wat oorlede is ('n doodsertifikaat moet getoon word) of mense wat geëmigreer het.
VOORSKRIFTE:
Om jou registrasiebesonderhede te verander, moet jy na jou plaaslike Munisipale Verkiesingskantoor toe gaan.Vir nadere inligting kan jy met die Onafhanklike Verkiesingskommissie in die Wes-Kaap in verbinding tree:
de Verdieping Doeanegebou, Strandgebied, Kaapstad
Tel: 021 409 5300
Faks: 021 425 6410
VERSKAF BY:
Verkiesingskantore
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Onafhanklike Verkiesingskommissie
VERWANTE INLIGTING
Registrering op die Kieserslys (Diens)
Kyk of u op die Kieserslys geregistreer is (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
