TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Regering en Demokrasie
Verkiesings
Uitoefening van stemreg in Munisipale Verkiesings en Tussenverkiesings
Uitoefening van stemreg in Munisipale Verkiesings en Tussenverkiesings
BESKRYWING:
Munisipale Verkiesings
Die vorige munisipale verkiesings is op 5 Desember 2000 gehou. Hierdie verkiesings bepaal wie die kiesers in plaaslike en distriksmunisipaliteite sal verteenwoordig.
,08% van die 18,5 miljoen geregistreerde kiesers het in die vorige munisipale verkiesings gestem.
Tussenverkiesings n Tussenverkiesing vind binne 90 dae na die bedanking of dood van 'n raadslid plaas, of wanneer 'n politieke party sy reg uitoefen om sy verteenwoordiging in 'n stadsraad te verander.
Die Verkiesingskommissie is verantwoordelik vir die bestuur van alle tussenverkiesings.
VOORSKRIFTE:
Om in 'n munisipale verkiesing te stem, moet jy op die Kieserslys geregistreer wees. Jy kan dan jou stem uitbring in die gebied waar jy geregistreer is.
VERSKAF BY:
Verkiesingskantore
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Onafhanklike Verkiesingskommissie
VERWANTE INLIGTING
Registrering op die Kieserslys (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
