TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Opvoedkundig
BESKRYWING:
Die WKOD bied indiensopleiding aan deur:
Opleiding vir spesifieke projekte, wat aangebied word deur hoofkantoor- en distrikskantoorpersoneel.
Die Kaapse Onderwysinstituut in Kuilsrivier verskaf intensiewe indiensopleiding, veral vir onderwysers van benadeelde agtergronde.
Tot 50 onderwysers bly per keer by die Instituut vir opleiding wat ses tot agt weke duur. In dié tyd bied plaasvervangeronderwysers hulle klasse aan.
Ander opleidingsprogramme sluit opleiding vir spesifieke projekte in, soos die implementering van die herniene nasionale leerplan.
VOORSKRIFTE:
Skakel vir meer inligting met:Linda Rose
Tel: 021 467 2557
VERSKAF BY:
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Mensehulpbronbestuur (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 Maart 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
