






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Misdaad, Regte en Justisie > Hof- en Regsdienste

HOF- EN REGSDIENSTE

Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.


Die Verkryging van Regshulp
Indien u nie 'n prokureur kan bekostig nie, kan u regshulp ontvang (finansile bystand vir die betaling van prokureurskoste). U sal 'n 'middeletoets' moet slaag, wat beteken dat u moet toon dat u minder as 'n bedrag wat deur die Regshulpraad vasgestel word, verdien. Die ... &nbsp;&gt;&nbsp;


Gemeenskapshowe
Die regering het drie Gemeenskapshowe geopen in Kaapstad, Mitchells Plain en Fezeka (Guguletu/Manenberg) om kleiner misdade in die gebiede te hanteer. &nbsp;&gt;&nbsp;


Getuiebeskerming
As jy 'n getuie is en vrees vir jou veiligheid weens redes wat verband hou met jou getuienis, kan jy aansoek doen om getuiebeskerming. Jy kan vrese h oor jou veiligheid of di van iemand wat verwant is aan jou. Jy kan bang wees vir ... &nbsp;&gt;&nbsp;


Hof vir Klein Eise
Howe vir Klein Eise hanteer siviele aangeleenthede waar die eis minder as R7000 is. Die howe is bedoel om die hofproses vinniger en goedkoper te maak. &nbsp;&gt;&nbsp;


iiNkundla Ezijongene Nokulingana (net in Xhosa of Engels beskikbaar)
Iinkundla Zokulingana zenzelwe ukujongana nemiba ephantsi komthetho iPromotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act 4 ka-2000, mthetho lowo ukwaziwa njenge-Equality Act. &nbsp;&gt;&nbsp;


Munisipale Howe
Munisipale Howe hanteer hoofsaaklik die vervolging van verkeersoortredings en oortredings van munisipale regulasies, soos di vir:sonering en bouwerk, waterbesoedeling, afvalbestuur, lugbesoedeling, vuurwerke, informele handeldryf, parkering. &nbsp;&gt;&nbsp;



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 21 Junie 2006 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





