TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Kuns en Kultuur
Biblioteke
BIBLIOTEKE
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Besigheidshoekies by Biblioteke
Inligting is ook by besigheidshoekies by biblioteke beskikbaar wat jou help deur: boeke, tydskrifte, video's en koerante aan klein ondernemings beskikbaar te maak, NRO-pamflette oor klein ondernemings te versprei, toegang te bied tot sakenetwerke soos die Business Referral and Information Network (BRAIN), feiteblaaie te versprei ... 
Personeel Ontwikkelings- en Opleidingsbiblioteek (Metro-distriksgesondheidsdienste)
Die Personeelontwikkelings- en Opleidingsbiblioteek by die Karl Bremerkompleks in Bellville verskaf spesiale biblioteekdienste aan personeel van die Provinsiale Regering, studente en opleidingsfasiliteerders. 
Die WebPALS-diens behartig biblioteke wat deur die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap bestuur word en sluit nie biblioteke in wat onder die Stad Kaapstad val nie. 
Hierdie diens word gelewer deur munisipaliteite in samewerking met die Wes-Kaapse Provinsiale Biblioteekdiens. Biblioteke is hulpbronsentrums vir volwassenes en kinders. Die publiek kan toegang verkry tot boeke, oudioboeke, musiek-CD's, video's, CD-ROM's, koerante en tydskrifte by hul plaaslike biblioteke, of hierdie items uitleen. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 Junie 2007 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
