TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Kuns en Kultuur
Biblioteke
Personeel Ontwikkelings- en Opleidingsbiblioteek (Metro-distriksgesondheidsdienste)
Personeel Ontwikkelings- en Opleidingsbiblioteek (Metro-distriksgesondheidsdienste)
BESKRYWING:
Die Personeelontwikkelings- en Opleidingsbiblioteek by die Karl Bremerkompleks in Bellville verskaf spesiale biblioteekdienste aan personeel van die Provinsiale Regering, studente en opleidingsfasiliteerders.
Die PO- en Opleidingsbiblioteek se versameling dek alle aspekte van gesondheid - gewoon en aanvullend - vir die algemene publiek sowel as gesondheidslui. Dit het ook afdelings oor bestuur, en personeelontwikkeling en -opleiding. Die versameling bestaan uit boeke, tydskrifte en videos. Pamflette, plakkate en kondome is beskikbaar vir verspreiding in beperkte hoeveelhede.
Lidmaatskap
Navorsing
Interne Pos (Koerierdiens)
Waar is ons?
Bedryfsure
Kontakbesonderhede
VOORSKRIFTE:
BIBLIOTEEK-OMSENDBRIEWE
: Algemene en Opvoedkundige Boeke
: Nuwe Boeke
: Nuwe Boeke
: Nuwe Boeke
: Nuwe Boeke
: Nuwe Boeke
: Nuwe Boeke
: Nuwe Boeke
: Tydskrifte en Nuwe Boeke
: Nuwe Boeke
LIDMAATSKAP
Om aan te sluit moet jy 'n kaartjie invul (bring jou ID saam en as jy 'n lid is van die personeel van die provinsiale regering, ook jou personeelnommer).
Jy mag dadelik boeke, tydskrifte of videos uitneem. Boeke, videos en tydskrifte mag drie weke lank uitgeneem word. Die uitleentyd kan ook verleng word as niemand dit bespreek het nie.
Vanaf 1 Julie 2005 sal jy 'n agterstallige boekboete moet betaal vir boeke wat nie betyds ingehandig of hernu word nie. Sluit asseblief die boete in wanneer jy jou boeke teruggee. Jy sal twee werksdae grasie gegee word.
Week 4 - R3 per item en so aan.
Let asseblief daarop dat jy aanspreeklik sal wees vir betaling van die betrokke bedrag as biblioteekitems nie teruggebring word nie.
Om jou ingelig te hou oor die biblioteek se nuwe aankope, sal ons op 'n gereelde basis per e-pos omsendbriewe oor ons nuwe biblioteekboeke aan alle gesondheidsgeriewe in die Metro stuur. Jy kan ook die omsendbriefinligting hier aflaai:
Biblioteekomsendbrief 2: Tydskrifte en Nuwe Boeke
NAVORSING
Bystand met navorsingsnavrae, waaronder internetsoektogte, kan aangevra word.
INTERNE POS(KOERIERDIENS)
Boeke, tydskrifte en fotokopië van artikels kan deur ons koeriersdiens by gebruikers afgelewer word as lede nie persoonlik kan inkom of die artikels kan laat afhaal nie, mits reëlings vooraf getref word.
WAAR IS ONS?
Straatadres:
BEDRYFSURE
:30 - 16:00, Maandae tot Vrydae
Tel: 021 918 1726 / 918 1671
Faks: 021 946 1271
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Metro-distriksgesondheidsdienste (Provinsiale Departement van Gesondheid, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 24 Mei 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
