TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Openbare Entiteite
Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid
Vervoer (Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid)
Vervoer (Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid)
BESKRYWING:
Die Vervoer Onderwys- en Opleidinggesag (VOOG) is in Maart 2000 ingestel kragtens die Wet op Vaardigheidsontwikkeling, Wet 97 van 1998.
Dit het ontstaan uit die vyf vorige Bedryfsopleidingsrade, naamlik Lugruim-, Maritieme-, Padvervoer-, Padpassasier- en Transnet-opleidingsrade.
Die vervoersektor dek 8 sub-sektore:
Lugruim
Versending en uitklaring
Vraghantering
Maritieme
Padpassasiersbedrywe
Funksies van VOOG
VOOG is verantwoordelik vir die ontwikkeling en instelling van 'n sektorale vaardigheidsplan (SVP) vir die versoersektor. Dit deel ook heffingtoelaes uit en verseker die kwaliteit van onderwys-, opleiding- en ontwikkelings- (OOO) aktiwiteite in die sektor.
Skakel vir meer inligting die volgende subsektorkamers:
Lugruimkamer
Uitvoerende Beampte: Johan de Beer
Tel: 011 974 1756
Faks: 011 974 2643
Versending- en uitklaringskamer
Tel: 011 974 4235
Faks: 011 974 2644
Vraghanteringskamer
Tel: 031 207 4462
Faks: 031 207 2830
Maritieme kamer
Tel: 021 531 3064
Faks: 011 974 2830
Spoorkamer
Tel: 011 781 1280 / 0197
Faks: 011 886 2502
Padvragkamer
Tel: 011 781 1280 / 0197
Faks: 011 781 3371
Padpassasierskamer
Tel: 011 781 1280 / 0197
Faks: 011 781 3601
Tel: 011 781 1280 / 0197
Faks: 011 886 2502
TELEFOON:
FAKS:
STRAATADRES:
POSADRES:
TOESIGHOUDENDE STAATSLIGGAAM:
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Mei 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
