TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Projekte
Sake en Ekonomie
Inligting
DOEL:
Die Cape Gateway Ontwikkelingsprojek is daarop gerig om verbeterde toegang tot inligting van hoë gehalte oor die provinsiale regering, hulpbronne en dienste via die Cape Gateway poort te verskaf
EINDE:
Aan die gang
BESKRYWING:
Inwoners en besighede het inligting van die regering nodig. Die Cape Gateway is 'n enkele punt van toegang tot feite oor regeringsdienste, projekte en publikasies. Verbeterde toegang tot inligting sal ook die provinsiale regering in staat stel om dienslewering te verbeter, en dit sal help om 'n positiewe omgewing vir ekonomiese groei te skep.
Die poort bevat gebruikersvriendelike inligting oor nasionale, provinsiale en plaaslike regering wat hoofsaaklik op inwoners van die Wes-Kaap gerig is. Dit word deur agente van die Kontaksentrum gebruik as inligtingbasis om inwoners se vrae telefonies te beantwoord.
GEBORG DEUR:
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 1 April 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
