TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Byeenkomste
Massa Polio En Masels Immuniseringsveldtog Vir Alle Kinders Onder 5 Jaar
Massa Polio En Masels Immuniseringsveldtog Vir Alle Kinders Onder 5 Jaar
KATEGORIE:
Veldtog
BESKRYWING:
STOP POLIO! STOP MASELS! IMMUNISEER!
Wie?
Alle kinders landwyd onder die ouderdom van 5 jaar sal twee ekstra polio- immuniserings ontvang. Kinders tussen 9 maande en 5 jaar ontvang een ekstra masels inspuiting.
Wanneer?
tot 30 Julie 2004 - vir polio en masels en keer terug vir die tweede polio dosis vanaf 30 Augustus 2004 tot 3 September 2004
Waar?
Kontak u naaste kliniek.
Dorpstraat 4, Kaap Stad, 8000
Tel: 021 483 3156
GASHEER / -VROU VIR GELEENTHEID / EIENAAR:
Omvattendegesondheidsprogramme (Provinsiale Departement van Gesondheid, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Immunisering (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 5 Oktober 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
