TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Byeenkomste
Fees van die Leergierige Kaap 2003
Fees van die Leergierige Kaap 2003
KATEGORIE:
PLEK:
BESKRYWING:
Die Fees van die Leergierige Kaap moedig leer aan en vier leerders se prestasies. Dit stel ook mense van alle ouderdomme bloot aan 'n wye reeks leergeleenthede, moedig 'n liefde vir leer onder alle lede van die gemeenskap aan, koester deurgaans samewerking tussen onderrig- en opleidingsverskaffers, en help om toegang tot leergeleenthede te fasiliteer.
Die eerste Fees van die Leergierige Kaap is vanaf 8 Augustus tot 9 September 2002 gehou. Meer as 500 aanbiedinge het in daardie tyd plaasgevind. Die fees het 'n aantal oop dae en toekenningseremonies, asook tentoonstellings om innoverende onderrig en opleidingsprogramme te profileer, ingesluit.
Die 2003 Fees van die Leergierige Kaap het op Vrouedag begin en tot op Internasionale Geletterdheidsdag op 8 September 2003 aangehou.
KONTAK:
Tel: 021 447 1219
Faks: 021 448 3059
GASHEER / -VROU VIR GELEENTHEID / EIENAAR:
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 5 September 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
