TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Byeenkomste
KATEGORIE:
Uitstalling
PLEK:
BESKRYWING:
Kleinsakeweek is 'n jaarlikse geleentheid wat geborg word deur die Wes-Kaapse Provinsiale Adminstrasie en die Stad Kaapstad. In die week word onder meer Sakesteunseminare en 'n gratis uitstalling aangebied met die oogmerk om klein ondernemings die geleentheid te gee om aansoek te doen vir finansiering, vennootskappe te smee en hulle kapasiteit uit te bou.
seminare uitstallings borge.
KONTAK:
Tel: 021 483 9117
Faks: 021 483 4892
GASHEER / -VROU VIR GELEENTHEID / EIENAAR:
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Augustus 2007 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
