Aansoek om deregistrasie van 'n motorvoertuig
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Die titelhouer of eienaar van 'n motorvoertuig kan besluit om sy of haar motorvoertuig te deregistreer indien die voertuig nie meer op 'n openbare pad gebruik word nie of indien hy of sy permanent onbevoeg verklaar is om op 'n openbare pad te bestuur.
n Motorvoertuig wat vier jaar lank nie gelisensieer was nie sal outomaties gederegistreer word. Die verkeerskantoor of registrasieowerheid sal dan 'n deregistrasiesertifikaat uitreik.
Bo
Stappe om te volg
Vul 'n aansoekvorm by enige verkeerskantoor of registrasieowerheid in.
Dien die volgende in:
n gewaarmerkte afskrif van jou identiteitsdokument n gewaarmerkte afskrif van bewys van eienaarskap die registrasiesertifikaat.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Die proses kan twee dae duur.
Bo
Koste
Die diens is gratis.
Bo
Vorms om in te vul
Die vorms is beskikbaar by enige verkeerskantoor of voertuigregistrasiekantoor.
Bo
Kontakbesonderhede
