AANSOEK OM BEFONDSING
VOOLTOOI ALLE AFDELINGS VAN DIE AANSOEKVORM
Neem asseblief kennis: Aansoekvorms moet by die kantoor van die Departement van Kultuursake en Sport, soos hieronder aangedui, ingehandig word op of voor 12:00 op 30 Mei 2008.
FISIEKE ADRES KONTAKPERSOON POSADRES
Kuns en Kultuur Komponent Samantha Abrahams Kuns en Kultuur Komponent
Protea Assuransiegebou Kuns en Kultuur Komponent Privaatsak X9067
INLIGTING OOR PROJEK
Organisasies wat by uitreikprogramme betrokke is
Genre-promosieprojekte
Groepe wat by organisatoriese ontwikkeling betrokke is (kapasiteitsbou)
Kies die genre wat die fokuspunt van u organisasie se projek uitbeeld:
Naam van Munisipaliteit
Sentrale Karoo
Totale bedrag waarom aansoek gedoen word:
INLIGTING OOR ORGANISASIE
NAAM VAN ORGANISASIE
FISIEKE ADRES
Poskode
Poskode
TELEFOONNOMMER 2.6 FAKSNOMMER
KONTAKPERSOON EN KONTAKBESONDERHEDE
Titel Voornaam Van
FI
SIEKE ADRES
Poskode
Telefoonnommer (Kantoorure) 2.9.2 Telefoonnommer (Na ure)
LIDMAATSKAP VAN DIE ORGANISASIE
Aantal manlike lede:
Aantal vroulike lede:
Aantal gestremde lede:
SOORT ORGANISASIE
Artikel 21-maatskappy
Vrywillige assosiasie
Nie-regeringsorganisasie
Ander (spesifiseer asseblief)
IS U GEAFFILEER AAN ENIGE PLAASLIKE, PROVINSIALE OF NASIONALE STRUKTUUR?
indien wel, spesifiseer asseblief
STIGTING VAN ORGANISASIE
Maand Jaar
AGTERGROND VAN ORGANISASIE
Verskaf asseblief die doel en oogmerke van die organisasie.
Heg asseblief 'n getekende en gedateerde grondwet van u organisasie hierby aan.
VERSLAE EN OUDITTE
Naam van geregistreerde rekenmeester/ouditeur/boekhouer
Naam en Van
Geregistreerde praktyknommer
Kontakadres
Telefoonnommer
HANDTEKENING: GEREGISTREERDE REKENMEESTER/OUDITEUR/BOEKHOUER
BANKBESONDERHEDE
Verskaf bankrekeningbesonderhede (maak asseblief seker dat dit korrek is):
Naam van rekeninghouer
Naam van bank
Naam van tak
Takkode
Rekeningnommer
Tipe rekening:
Tjekrekening
Transmissierekening
Spaarrekening
Ander (Spesifiseer)
Ek versoek en magtig hiermee die Departement van Kultuursake en Sport om enige subsidie, wat deur die Departement van Kultuursake en Sport aan die organisasie beskikbaar gemaak mag word, in die bankrekening soos hierbo vermeld in te betaal.
Ek verstaan dat die Departement van Kultuursake en Sport 'n betalingsadvies, wat die datum waarop fondse beskikbaar sal wees sowel as die besonderhede van die betaling sal aandui, aan die organisasie sal verskaf indien die aansoek suksesvol is.
Ek onderneem om die Departement van Kultuursake en Sport by voorbaat te laat weet van enige veranderings aan die organisasie se bankbesonderhede en ek aanvaar dat die voorafgenoemde magtiging slegs deur die organisasie gekanselleer mag word deur dertig dae kennis per voorafbetaalde geregistreerde pos aan die Departement van Kultuursake en Sport te gee.
VOORLETTERS EN VAN
GEMAGTIGDE HANDTEKENING
VIR AMPTELIKE BANKIERGEBRUIK ALLEENLIK
EK/ONS SERTIFISEER HIERMEE DAT DIE BESONDERHEDE VAN ONS KLIëNT SE BANKREKENING, SOOS AANGEDUI, KORREK IS.
NAAM EN DATUMSTEMPEL VAN DIE BANK GEMAGTIGDE HANDTEKENING
HANDTEKENING
Voltooi deur:
Titel
Voornaam
Posisie in organisasie
Geteken
KONTROLELYS
BELANGRIK
Maak asseblief seker dat al die vrae op hierdie vorm voltooi en deur die betrokke mense geteken is. Gebruik asseblief hierdie kontrolelys om te verseker dat u die nodige dokumentasie ingehandig het om u aansoek te verwerk.
Merk
Alle vrae is beantwoord.
Die jongste finansiële/geouditeerde state, indien beskikbaar, is ingesluit.
Die aansoek is op 'n oorspronklike vorm ingedien en geteken.
Die Sakeplan/voorstel is aangeheg.
Die grondwet van die organisasie is ingesluit.
Die getekende vorm deur die ouditeur is ingesluit.
n Bankgestempelde vorm wat die bankbesonderhede meld, is ingesluit.
Krediet Orde Instruksievorm is voltooi en imgesluit
Kategorie en Genre is duidelik aangeui
