Korrigeer asseblief alle foute op die adresetiket hierbo
Doel van die sensus
Die Sensus van Kommersiële Landbou dek die bedrywighede op kommersiële plase, insluitend bosbou en akwakultuur in Suid-Afrika. Vir die doel van hierdie sensus, is 'n kommersiële plaas 'n plaas wat vir BTW (Belasting op Toegevoegde Waarde) en/of (IB) Inkomstebelasting geregistreer is. Die resultate van die sensus dien as grondslag vir die evaluering van die huidige stand van sake (in terme van produksie, arbeid, boerdery-uitgawes, boerderyskuld, voedselsekuriteit, ens.), asook markbehoeftes vir die landbou. Die resultate kan direk tot u voordeel strek, aangesien dit u in staat sal stel om u boerderybedryf te posisioneer in verhouding tot ander plase in Suid-Afrika. Hierdie resultate sal in Statistiese Vrystelling P1102 - Sensus van Kommersiële Landbou 2007, en in Verslag 11-02-01 - Sensus van Kommersiële Landbou 2007, gepubliseer word.
Versamelingsmagtiging
Die inligting wat verlang word, word ingesamel kragtens artikel 16 van die Wet op Statistieke, 1999 (Wet No. 6 van 1999). U samewerking word gevra om hierdie vraelys in te vul en dit teen die keerdatum terug te stuur.
Geheimhouding Ooreenkomstig artikel 17 van die Wet op Statistieke, 1999 (Wet No. 6 van 1999), sal u ingevulde vraelys deur Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) as streng vertoulik hanteer word.
Keerdatum
Vul asseblief hierdie vraelys in en stuur dit in die besigheidsantwoorddienskoevert terug of faks dit aan Stats SA nie later nie as
Indien presiese syfers nie beskikbaar is nie, verstrek
Hulp beskikbaar Indien u probleme ondervind met die invul van hierdie vraelys, of vind dat u moeilik by die keerdatum hou, skakel ons asseblief by:
Telefoonnommer: 310-8052 / 310-4681
Tolvrye nommer: 0800 212 169 Private Sak X44
Faksnommer: 310-4641 / 4642 Pretoria, 0001
Persoon met wie Stats SA kan skakel in ge val van navrae betreffende hierdie vraelys
Naam
Handtekening
Amp/titel
Telefoonnommer ( )
Selfoonnommer
Faksnommer ( )
E-posadres
Neem asseblief kennis
Vir hierdie sensus:
Hierdie vraelys moet ingevul word deur of
Indien u in twee of meer provinsies boerdery­namens alle boere wat hul eie of 'n gehuurde bedrywighede beoefen, moet afsonderlike opgawes plaas bewerk of grond om 'n deel ten opsigte van die boerderyeenheid in elke (deelboerdery) bewerk. provinsie ingedien word. Indien meer as een opgawe ingedien moet word, maak asseblief seker dat geen
Die items gelys onder 'Sluit in' en 'Sluit uit' duplisering plaasvind nie. is slegs voorbeelde en moet nie gesien word as 'n volledige lys van items wat ingesluit of
Indien presiese syfers nie beskikbaar is nie, uitgesluit moet word nie. verstrek asseblief sorgvuldige ramings.
Deel 1 - Algemene inligting
Dui asseblief u tipe eienaarskap ten opsigte van die plaas aan. Is hierdie plaas die eiendom van: (Merk asseblief hieronder)
Individu
Beslote korporasie
Familie
Vennootskap
Openbare maatskappy
Privaatmaatskappy
Trust Ander (spesifiseer)
Staatsonderneming
Openbare korporasie
Tydperk deur hierdie vraelys gedek
Let wel:
Hierdie vraelys moet ingevul word vir die finansiële jaar van die boerdery-onderneming wat op enige datum tussen 1 Maart 2006 en 28 Februarie 2007 geëindig het.
Verstrek asseblief die tydperk deur hierdie vraelys gedek ... Vanaf / / / Tot /
Indien die tydperk deur hierdie vraelys gedek nie 12 maande is nie, verskaf asseblief die redes, bv.
veranderings in die finansiële jaar.
Let wel:
Indien u in twee of meer provinsies boerderybedrywighede beoefen, moet u asseblief afsonderlike vraelyste ten opsigte van die boerderybedrywighede in elke provinsie aanvra. Indien meer as een opgawe ingedien word, maak asseblief seker dat geen duplisering plaasvind nie.
Naam van die landdrosdistrik waar die meeste boerderybedrywighede wat in hierdie vraelys gedek word, plaasvind ...
In watter provinsie is die plaas geleë? (Merk asseblief een af.)
Noordwes
Wes-Kaap
Oos-Kaap
Noord-Kaap
Deel 2 - Besonderhede van die boerderyeenheid
Let wel:
Die inligting word versamel op 'n boerderyeenheid-basis. 'n Boerderyeenheid bestaan uit een of meer plase, hoewes of stukke grond, hetsy aangrensend of nie, wat as 'n enkele eenheid bedryf word en in dieselfde provinsie geleë is.
n Boerderyeenheid is enige eenheid waarop een of meer van die volgende boerderybedrywighede vir kommersiële doeleindes beoefen word:
Die kweek, in die buitelug of onder bedekking, van oesgewasse, vrugte, druiwe, neute, saad, bolle, groente, plante of blomme.
Die bedryf van 'n tee-, koffie- suiker-, bosbou-, hout- of ander plantasie.
Die teel van lewende hawe, pluimvee, wild of ander diere, met inbegrip van varswatervis, pelsdiere, en handel in lewende hawe.
Die produksie van melk, wol, pelse, eiers of heuning.
By bepaalde soorte boerderye waar 'n mate van verwerking van die plaasproduk op die boerderyeenheid plaasvind, soos die slag van pluimvee en die droog van teeblare en vrugte (rosyne, koejawels, ens.), moet hierdie aktiwiteite hierby ingesluit word.
Indien twee of meer persone in vennootskap, as 'n maatskappy, 'n beslote korporasie of 'n ander tipe eienaarskap die boerderybedrywighede as 'n eenheid bedryf, moet hierdie bedrywighede vir die doeleindes van hierdie sensus as een boerderyeenheid beskou word.
Indien afsonderlike rekords bestaan, moet gegewens van ander bedrywighede, bo en behalwe boerderybedrywighede, wat as deel van die boerderyeenheid beoefen word, soos bv. 'n vakansie- of rusoord of 'n fabriek of 'n myn, ingesluit word by Afdeling 6 - Ander inkomste.
Samestelling en oppervlakte van die boerderyeenheid soos op 28 Februarie 2007
Let wel:
Die totale oppervlakte moet in hektaar gegee word. Breukdele van 'n hektaar moet afgerond word (2,5 akker of 1,2 morg is ongeveer 1 hektaar. 100 akker is ongeveer 40 hektaar. 100 morg is ongeveer 86 hektaar).
Grond wat u eiendom is en waarop u self boer Oppervlakte (hektaar)
Plantasie ...
Bewerkbare grond ...
Weiveld ...
Ander (bv. werfgrond, paaie en onbewerkte grond of beboste grond)...
Grond wat u eiendom is en wat u uitverhuur
Oppervlakte (hektaar)
Plantasie ...
Bewerkbare grond ...
Weiveld ...
Ander (bv. werfgrond, paaie en onbewerkte grond of beboste grond)...
Grond wat nie u eiendom is nie, maar waarop u boer
Oppervlakte (hektaar)
Korporatiewe grond ...
Boerdery om 'n deel (deelboerdery)...
Deel 3 - Grondgebruik gedurende die gemelde tydperk
Bewerkbare grond in die ope lug. Droë land Oppervlakte (hektaar) Onder besproeiing Oppervlakte (hektaar)
Oppervlakte vir oesgewasse ...
Oppervlakte vir tuinbouprodukte ...
Oppervlakte onder aangeplante weiveld ...
Oppervlakte tydelik braak ...
Oppervlakte (hektaar)
Totale bewerkbare grond in die ope lug (droë land en onder besproeiing)
Oppervlakte (hektaar)
Bewerkbare grond onder beskermende bedekking (bv. kweekhuise) ...
Oppervlakte (hektaar)
Natuurlike weiveld ...
Oppervlakte (hektaar)
Bewaringsgebiede ... Indien u bewaringsgebiede besit, merk asseblief een af:
Ope en omskepte
Bosland gebied Inheemse woud Vleiland
Oppervlakte (hektaar)
Natuurlike grasland ...
Oppervlakte (hektaar)
Plantasies (bome vir produksie van hout) ...
Oppervlakte (hektaar)
Bosland, woude en struikgewasse wat nie vir aanplanting of weiding benut kan word nie ...
Oppervlakte (hektaar)
Alle ander grond (bv. werfgrond, damme, paaie, uitvalgrond) ... Oppervlakte (hektaar)
Totaal van grond gebruik tydens die gemelde tydperk (Vraag 8 tot Vraag 15) ...
Deel 4 - Oesgewasse, tuinbouprodukte en bosbou: Oppervlakte beplant, produksie en bruto boerdery-inkomste verdien deur hierdie boerdery- eenheid vir die finansiële jaar geeindig 28 Februarie 2007
Let wel
Indien die produk waarmee u boer, nie hieronder gelys is nie, verwys na die lys van die ander produkte wat saam met die vraelys gestuur word vir die klassifikasie van die produk. Uit die lys wat voorsien word, skryf asseblief die kode van die produk soos aangedui op die lys, in die spasies van die ander produkte wat hieronder gelys word.
metrieke ton = 1 000 kg. 1 metrieke ton is ongeveer 11 sakke van 90 kg of ongeveer 14 sakke van 70 kg.
Indien oppervlaktes onder 'n gewas of gewasse was, maar geen opbrengste gelewer is nie, moet die redes vir die misoes(te) in die kolom "Hoeveelheid geoes" of "Totale produksie/oes", verstrek word (bv. droogte en hael).
Alle lopende uitgawes aangegaan in verband met boerderybedrywighede moet in Deel 8A getoon word. Kapitaaluitgawes soos vaste koste met nuwe boorde of plantasies, moet in Deel 9 getoon word.
Besonderhede van landbou-oeste wat deur u en u werknemers vir onder andere saad, veevoer en menslike verbruik teruggehou word en wat deel vorm van die hoeveelheid geoes of totale produksie/oes (kolomme 3 en 4), moet asseblief aangetoon word.
Bruto inkomste verdien uit die verkoop van landbouprodukte van hierdie boerderyeenheid gedurende die finansiële jaar (kolom 5), moet asseblief aangetoon word.
Die waarde van produkte en lewende hawe wat verkoop is, maar waarvoor betaling nog nie ontvang is nie, moet ingesluit word.
Bruto boerdery-inkomste = totale omset voor aftrekkings.
Oesgewasse geproduseer gedurende die onderskeie produksieseisoene (oesjare) wat nie later as 28 Februarie 2007 geëindig het nie (bv. die 2006 mielie-oes)
Somergraan Beplante oppervlakte Droë land Hektaar Beplante oppervlakte Onder besproeiing Hektaar Hoeveelheid geoes Droë land Metrieke ton Hoeveelheid geoes Onder besproeiing Metrieke ton Bruto boerdery­inkomste Rand
Mielies vir graan ...
Graansorghum ...
Ander (spesifiseer) ...
Wintergraan
Koring ...
Ander (spesifiseer) ...
Beplante Beplante Hoeveelheid Hoeveelheid Bruto oppervlakte oppervlakte geoes geoes boerdery-
Oliesade
Sonneblomsaad ...
Grondbone ...
Sojabone ...
Ander (spesifiseer) ...
Peulgewasse
Ander (spesifiseer) ...
Voergewasse Hektaar Hektaar Metrieke ton Metrieke ton Rand
Lusern ...
Mielies vir kuilvoer ..
Tef ...
Ander (spesifiseer) ...
Ander oesgewasprodukte
Suikerriet ...
Katoen ...
Tabak ...
Sade ...
Ander (spesifiseer) ...
Aartappels ...
Patats ...
Groenmielies en suikermielies ...
Beplante oppervlakte Droë land Beplante oppervlakte Onder besproeiing Totale produksie Droë land Totale produksie Onder besproeiing Bruto boerdery­inkomste
Groente Hektaar Hektaar Metrieke ton Metrieke ton Rand
Tamaties ...
Beplante oppervlakte Totale produksie Totale produksie Onder besproeiing Onder besproeiing
Hektaar Hektaar Metrieke ton Metrieke ton Rand
Uie ...
Pampoen ...
Botterskorsies ...
Wortels ...
Kool en rooikool ...
Sampioene ...
Groenboontjies ...
Ander (spesifiseer) ...
Sitrusvrugte
Lemoene ...
Suurlemoene ...
Nartjies ...
Ander (spesifiseer) ...
Sitrusvrugte
Pynappels ...
Piesangs ...
Ander (spesifiseer)
Sagtevrugte en wynbou Beplante oppervlakte Droë land Hektaar Beplante oppervlakte Onder besproeiing Hektaar Totale produksie Droë land Metrieke ton Totale produksie Onder besproeiing Metrieke ton Bruto boerdery­inkomste Rand
Appels ...
Pere ...
Perskes ...
Tafeldruiwe ...
Wyndruiwe ...
Waatlemoen ...
Ander (spesifiseer)
Neute
Macadamia-neute ...
Pekanneute ...
Ander (spesifiseer) ...
Ander tuinbouprodukte
Rooibostee ...
Kruie ...
Saad en saailinge ...
Ander (spesifiseer) ...
Beplante Beplante Totale Bruto oppervlakte oppervlakte produksie boerdery-
Totale bruto inkomste verdien uit die verkoop van tuinbouprodukte (Vraag 40 tot Vraag 77) ...
Hoeveel van die volgende produkte het deur die volgende afsetkanale gegaan?
Vars­produkte­mark Direk aan kleinhandelaars, kettingwinkels, ens. Verwerkings -fabrieke/eie verwerking Uitvoer Eie verbruik en informele verkope.
Metrieke ton Metrieke ton Metrieke ton Metrieke ton kg
Aartappels ...
Patats ...
Groenmielies en suikermielies ...
Tamaties ...
Uie ...
Pampoen ...
Botterskorsies ...
Wortels ...
Kool en rooikool
Sampioene ...
Groenboontjies ... Lemoene ... Suurlemoene ... Nartjies ... Pynappels ... Piesangs ... Appels ... Pere ... Perskes ... Tafeldruiwe ... Wyndruiwe ... Waatlemoen ...
Ander (spesifiseer)
Vars­produkte­mark Direk aan kleinhandelaars, kettingwinkels, ens. Verwerkings -fabrieke/eie verwerking Uitvoer Eie verbruik en informele verkoop.
Metrieke ton Metrieke ton Metrieke ton Metrieke ton kg
Oppervlakte Totale
Bruto boerdery­geoes produksie inkomste Hektaar Kubieke meter Rand
Sagtehout ...
Ander bloekombome ..
Wattelbome ...
Populierbome ...
Ander hardehout ...
Totale bruto inkomste verdien uit die verkoop van tuinbouprodukte (Vraag 80 tot Vraag 85) ...
Vir watter doeleindes plant u die bosplantasie? Merk hieronder.
Saagblokke
Pale en sparre
Mynbouhout
Papierhout
Meubelhout
Hout vir vuurhoutjies
Houtskool
Vuurmaakhout Ander spesifiseer
Deel 5 - Diere, diereprodukte, ander produkte verkoop en bruto boerdery- inkomste verdien gedurende die jaar geendig 28 Februarie 2007
Definisie
Teelt diere/lewendehawe verwys na diere/lewendehawe gebruike vir die aanteel doeleindes.
Produksie diere/lewendehawe verwys na diere/lewendehawe gebruike vir die verkryging van diere produkte bv, vleis, eiers, melk en room, ens.
Diere, diereprodukte, ander produkte verkoop en bruto boerdery-inkomste verdien gedurende die jaar geendig
Aantal op die boerderyeenheid soos op 28 Februarie 2007 Aantal verkoop aan en geslag by slagpale gedurende die finansiële jaar Aantal aan ander plekke verkoop gedurende die finansiële jaar Bruto boerdery-inkomste
Teelt Produksie Produksie Teelt Produksie Teelt (Rand) Produksie (Rand)
Melkbeeste ...
Vleisbeeste ...
Skape (wol) ...
Skape (nie-wol) ...
Bokke ...
Varke ...
Perde ...
Donkies ...
Krokodille ...
Wild: lewende verkope ...
Aantal verkoop aan en Aantal aan ander plekke geslag by slagpale verkoop gedurende die gedurende die finansiële jaar finansiële jaar
Aantal op die boerderyeenheid soos op 28 Februarie 2007 Bruto boerdery-inkomste
Volstruise ...
Ander pluimvee ...
Byekorwe ...
Ander (spesifiseer) ..
Hoeveelheid verkoop Bruto boerdery­inkomste
Lewendehawe-produkte liter Rand
Melk en room ... kg
Wol ... kg
Sybokhaar ...
Ander (spesifiseer) ...
Huide en velle kg Rand
Beeste ...
Skape ...
Bokke ...
Krokodille ...
Ander (spesifiseer) ...
Vleis kg Rand
Skaap ...
Hoender ...
Volstruis ...
Ander pluimvee ...
Ander (spesifiseer) ...
Pluimvee en volstruisprodukte
Volstruisprodukte Hoeveelheid verkoop kg Bruto boerdery­inkomste Rand
Velle ... kg
Vere ... Dosyn
Eiers ...
Ander produkte (bv. eiers vir broei) ...
Akwakultuur kg
Forel ...
Perlemoen ...
Steurgarnale ...
Mossels ...
Oesters ...
Varswatervis (bv. katvis, kurper, ens.)...
Ander vis of waterdiere of -plante (spesifiseer) ...
Ander produkte kg
Heuning ...
Ander (spesifiseer) ...
Totale bruto boerdery-inkomste verdien uit die verkoop van diere, diereprodukte en ander produkte gedurende die finansiële jaar (Vraag 88 tot Vraag 134) ...
Deel 6 - Ander inkomste
Definisie
Agri-toerisme is toerisme waartydens toeriste 'n werkende plaas of enige ander landbou-, tuinbou- of agri-besigheidsonderneming besoek vir plesier, opvoedkundige doeleindes of vir aktiewe deelname aan die bedrywighede van die plaas of onderneming.
Ekotoerisme is natuur-gebaseerde toerisme wat ekologies volhoubaar is.
Inkomste verdien uit agri-toerisme ...
Inkomste verdien uit ekotoerisme ...
Inkomste uit werk gedoen vir ander/medeboere (soos ploeg, oes, dors, baal, pluk, bespuiting, skeer, waterboordery, grondverskuiwing en vervoer) ...
Inkomste uit die verhuring van boerderytoerusting en voertuie (bv. trekkers, ens.), uitgesonderd die verhuur van grond ...
Ander inkomste verdien uit:
Verwerking en klein fabrieksondernemings (bv. wyn, ingelegde vrugte en gebottelde vrugte, ens. - spesifiseer asseblief) ...
Plaaskleinhandelwinkels ...
Rente ontvang ...
Dividende ontvang ...
Verhuring van grond ...
Salarisse en pensioene ...
139.7 Handel met waterregte ... 139.8 Delging, likwidasie of hervaluering van skulde teen . waarde laer as die boekwaarde, indien gekrediteer ... 139.9 Verkoop of tegeldemaking vir kontant of hervaluering van bates teen . waarde hoër as die boekwaarde, indien gekrediteer ... Inkomste verdien uit ander bronne bv. kortings - veevoer, ens, - spesifiseer asseblief ...
Inkomste verdien uit die spekulering met diere ...
Manlik Vroulik Totaal
Aantal afhanklikes wat normaalweg nie plaaswerk verrig nie ..
Aantal ander bewoners op die plaas ...
Getal los- en seisoenswerkers wat gedurende die finansiële jaar in diens geneem is
Sluit uit
Kontrakteurs en hul werknemers.
Sluit in
Gesinslede wat salarisse/vergoeding ontvang vir die tydperke van diens.
Getal los- en Getal los- en seisoenswerkers wat seisoenswerkers wat minder as 3 maande langer as 3 maande gewerk het gewerk het gedurende die gedurende die gemelde tydperk gemelde tydperk
Manlik Vroulik Manlik Vroulik
Deel 8A - Lopende uitgawes ten opsigte van hierdie boerderyeenheid aangegaan in verband met boerderybedrywighede gedurende die finansiële jaar
Let wel
Waar boerderybedrywighede in verskillende provinsies geleë is, kan die verdeling van die gegewens tussen die provinsies geraam word op grond van, byvoorbeeld, die oppervlaktes van die verskillende boerderyeenhede.
Spoorvrag en gehuurde vervoer moet by die betrokke aankope ingesluit word.
Kosprys van vergoeding in natura ('in kind') is die koste vir die boer van rantsoene soos mieliemeel, meel, slagdiere, vleis, vis, melk, brood, koffie, suiker, tabak, klere (sosiaal), skoene (sosiaal), vervoer, opleiding en medisyne aan plaaswerkers voorsien, en mediese koste vir hulle aangegaan.
Voltydse werknemers
Salarisse, kontantlone en kontantbonusse ...
Kosprys van vergoeding in natura ...
uitgawes
Los- en seisoensbetaalde werknemers
Salarisse, kontantlone en kontantbonusse ...
Kosprys van vergoeding in natura ...
Ander lopende uitgawes
Advertensie- en bemarkingskoste ...
Waardevermindering waarvoor voorsiening gemaak is gedurende die finansiële jaar ...
Let wel
Rapporteer waardevermindering of voorsiening vir waardevermindering soos aangeteken in die finansiële of bestuursrekeninge op alle bates soos masjinerie, kantoortoerusting (bv. rekenaars), trekkers, motorvoertuie en ander vervoertoerusting.
Elektrisiteitskoste ...
Sluit in Sluit uit
Slegs die belastinggedeelte van dokkoste,
Maatskappybelasting hawekoste, landingsfooie en ander invoerkoste.
Bemestingstowwe aangekoop, soos landboukalk, kunsmis, ghwano, kraalmis en kompos ...
Brandstof, smeerolie en ghries aangekoop ...
Versekeringspremies betaal vir oesversekering ...
Versekeringspremies betaal ten opsigte van plaaseiendom, soos geboue, voertuie, masjinerie, implemente en diere ...
Rente betaal op verbande en op geleende geld ...
Lisensiegelde betaal vir voertuie, trokke, sleepwaens, trekkers, ens...
Instandhouding en herstel van geboue, damme en omheinings (sement en kalk, draad, sinkplate en ysterware, hout en ander bou- en omheinings-materiaal) ...
Instandhouding en herstel van alle masjinerie, voertuie, landbou­implemente, pompe en ander toerusting, insluitend onderdele vir motorvoertuie, trekkers en implemente ...
Verliese as gevolg van delging, likwidasie of hervaluering van skulde teen . waarde hoër as die boekwaarde, indien gedebiteer ...
Boerdery­uitgawes
Watergebruikheffings ten opsigte van stroomvloeiverminderings- aktiwiteite ...
Vervoerkoste vir u landbouprodukte (uitgesonderd u eie vervoerkoste), soos melk, room, wol, mielies en vee tot by die stasie, depot of mark, asook vir die huur van voertuie vir karweidoeleindes ...
Water aangekoop ...
Ander boerdery-uitgawes bv. bankkoste en telefoonrekenings, maar uitgesonderd salarisse en lone soos aangtoon in Deel 8A, en aangekoopte bates bv. lewende hawe. Spesifiseer die belangrikste items:
192. Totale lopende uitgawes (Vraag 154 tot Vraag 190) ... Hoeveel van die totale uitgawes word bestee aan Agri-toerisme? ... Rand
Deel 8B - Aangekoopte lewende hawe en pluimvee en bykomende produkte
Beeste ...
Skape ...
Bokke ...
Pluimvee ...
Volstruise ...
Ander pluimvee ...
Akwakultuur ...
Ander lewende hawe (spesifiseer) ...
Bykomende landbouprodukte (bv. melk, eiers, ens.) aangekoop in eie/gevestigde produkte om aan . gespesifiseerde kwota te voldoen of te bereik ...
Deel 9 - Markwaarde van bates en kapitaaluitgawes gedurende die finansiële jaar
Markwaarde van bates en bedrag bestee aan geboue, installasies, masjinerie, voertuie en ander verbeterings
Let wel
Verskaf realistiese skattings aangaande die markwaarde van bates.
Die waarde van die grond en geboue moet afsonderlik aangetoon word en moet, indien nodig, geskat word.
Grootskaalse verbeterings aan geboue, masjinerie, vervoertoerusting en nuwe ontwikkelingswerk (bv. omheinings, ontbossing, boorgate) word gereken as vastekapitaal-vorming en moet by kolom 3 ingesluit word.
Kapitaaluitgawes
Nuut
Bestaande
Tipe bate
Markwaarde van Oprigting van nuwe Verkrying van bates aan die einde van Februarie 2007 geboue en werke; aanbouings aan en grond; bestaande geboue en werke;
verbouings van gebruikte bestaande geboue en installasies, werke; werk aan die masjinerie en gang gekapitaliseer; voertuie nuwe installasies, masjinerie en voertuie en gebruikte installasies, masjinerie en voertuie indien
Rand ingevoer. Rand Rand
Grond ...
Woonhuis ...
Huisvesting vir werkers ...
Ander geboue (bv. Stalle, skure, hoenderhuise, plastiektonnels) ...
Konstruksiewerke dams, (bv. damme, kontoer­walle en paaie) ...
Nuwe ontwikkelings (bv. omheinings, ont- bossing, aanplanting, grondbewaringswerke, boorgate) ...
Boorde ...
Plantasies...
Woude ...
Suikerriet ...
Graanopbergings- fasiliteit ...
Voertuie ...
Diefwering en sekuriteit- en veiligheidstelsels ...
Rekenaars en sagteware ...
Ander masjinerie en toerusting vir boerderydoeleindes ...
Lewende hawe (spesifiseer)...
Wild of wilde diere ...
Oesgewasse (spesifiseer) ...
Ander bates (spesifiseer) ...
Tipe bate
Markwaarde van bates aan die einde van Februarie 2007
Rand Kapitaaluitgawes
Nuut Bestaande
Oprigting van nuwe Verkrying van geboue en werke; grond; bestaande aanbouings aan en geboue en werke;
verbouings van gebruikte bestaande geboue en installasies, werke; werk aan die masjinerie en gang gekapitaliseer; voertuie nuwe installasies, masjinerie en voertuie en gebruikte installasies, masjinerie en voertuie indien ingevoer.
Indien graanopbergingsfasiliteit aangedui is in nommer 11, hoe groot is die stoorruimte?
Deel 10 - Verliese en uitgawes as gevolg van diefstal, rampe, ongelukke en geweldsmisdade
Totale waarde van verliese en uitgawes gedurende die finansiële jaar as gevolg van- Rand
Veediefstal ...
Verdwying en steel van gereedskap, plaasimplemente, masjinerie en elektriese toebehore...
Skade aan geboue en voertuie as gevolg van diefstal ...Stropery en steel van gewasse en ander produkte...Veld- en bosbrande en natuurrampe ... Ander (spesifiseer) ...
Totale waarde van verliese gely (uitgesonderd as gevolg van brande) gedurende die finansiële jaar as gevolg van rampe en ongelukke (insluitend droogte, peste en siektes, vloede, ens.) ten opsigte van- Rand Weiding... Produkte (lewende hawe, oesgewasse en akwakultuur) ... Geboue en toerusting ... Ander (spesifiseer) ...
Totale waarde van verliese gely aan produksie as gevolg van Rand afwesigheid (gebaseer op mandae), voortspruitend uit beserings of hantering van die gevolge van misdaad ... Rand
Totale waarde van verliese gely gedurende die finansiële jaar as gevolg van roofdiere...
Hektaar
Geskatte oppervlakte-skade as gevolg van brande of pessiektes ... Ja Nee
Het u van boerdery-ondernemings (boerdery-aktiwiteite) ..afgesien of geherstrukteer as gevolg van diefstal of geweldsmisdade?...
Indien ja, spesifiseer ...
Deel 11 - Boerderyskuld soos op 28 Februarie 2007
Sluit in
Alle verpligtinge (soos verbande, lenings en krediet ontvang van instansies soos banke en koöperasies en private persone) vir normale boerderybedrywighede.
Sluit uit
Skuld ten opsigte van belange in ander sake-ondernemings waarvan u die alleen- of mede-eienaar is, of waarby u op die een of ander wyse belang het.
Uitstaande skuld soos op 28 Februarie 2007
Alle ander lenings en skulde nie deur vebande
Instelling of persoon Alle geregi-streerde verbande Rand gesekureer nie
Uitstaande bedrae van lenings oorspronklik aangegaan vir-
Minder as een jaar, bv. oortrokke rekenings en korttermyn- lenings 1 tot 5 jaar bv. huurkope Meer as 5 jaar
Uitstaande skuld, insluitend huurkope, verskuldig aan-
Die Landbank...
Staatsdepartemente ...
Handelsbanke ...
Ander finansiële instellings soos ander banke en versekerings-maatskappye ...
Private persone met inbegrip van boere ...
Totale uitstaande skuld ...
Deel 12 - Transformasie soos op 28 Februarie 2007
Ja Nee
Ja Nee
Het u enige ooreenkomste ten opsigte van die herverdeling van grond aangegaan? ...
Ja Nee
Het u enigiets anders gedoen ten opsigte van die ontwikkeling van ondernemings? ...
Ja Nee
Het u enigiets anders gedoen ten opsigte van korporatiewe maatskaplike beleggings, ens? ... Rand
Indien u antwoord in 213 of 214 'ja' was, dui asseblief die koste aan... Ja Nee
Is hierdie koste deur u befonds? ...
Deel 13 - Besonderhede van die hoofboer/plaasoperateur
Van en naam ...
Telefoon- of selfoonnommer ...
Verandering van adres:
Geslag van die hoofboer/plaasoperateur (merk asseblief af)... Manlik Vroulik
225. Taalgroep van die hoofboer/plaasoperateur ... Dui aan die hoogste vlak van opleiding behaal deur die hoofboer/plaasoperateur
Indien die hoofboer/plaasoperateur 'n landbou-kwalifikasie behaal het, dui aan die hoogste vlak van die landbou-kwalifikasie.
Hoërskool Kollege-diploma/ Technikon-Universiteits-(Graad 8-12) sertifikaat diploma/graad diploma/graad
