TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Binnelandse Sake
DEPARTEMENT VAN BINNELANDSE SAKE: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
Die doel van die Departement van Binnelandse Sake is om die belange van die inwoners van Suid-Afrika ten opsigte van hulle individuele status, identiteit en spesifieke regte en magte te beskerm en te reguleer. Die Departement reik uit en beheer die meeste dokumente wat burgers benodig, soos geboortesertifikate, ID's, paspoorte en huweliksertifikate.
Die Departement bied 'n verskeidenheid dienste aan die burgers van Suid-Afrika, sowel as aan buitelanders wat die land wil besoek of hier wil bly. Van hierdie dienste sluit in:
identiteitsdokumente reisdokumente burgerskap geboorteregistrasie en -sertifikate aannemingsverslae huweliksregistrasie en -sertifikate doodregistrasie en -sertifikate wysigings aan die bevolkingsregister visas tydelike verblyfpermitte permanente verblyf (immigrasie)
vlugteling- en asielaansoeke
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 Augustus 2008 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
