TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Presidensie
PRESIDENSIE: OORSIG
OORSIG
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
KONTAK
Die doel van die Presidensie is om effektiewe administratiewe bestuur en ondersteuning aan die President en die Adjunkpresident te verleen, om die afhandeling van hul uitvoerende verantwoordelikhede in ooreenstemming met die Grondwet te vergemaklik.
Die President is Staatshoof en lei die Kabinet. Hy word deur die Nasionale Vergadering vanuit sy lede verkies en voer die land aan. Die huidige president is Jacob Zuma.
Die President stel die Adjunkpresident vanuit die lede van die Nasionale Vergadering aan. Die Adjunkpresident moet die President ondersteun in die uitvoering van regeringsfunksies. Die Adjunkpresident is Kgalema Motlanthe.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 Mei 2009 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
