TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Riglyne, Handleidings en Voorskrifte : A
RIGLYNE, HANDLEIDINGS EN VOORSKRIFTE : A
Regeringsriglyne, handleidings en voorligting word alfabeties volgens titel gerangskik.
Hierdie dokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe afdelings gelys.
Aansoek om Finansiering vir Maatskaplike Diensorganisasies
Organisasies wat aansoek wil doen om finansiering van die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting moet dié riglyne vir finansiering deeglik lees. Stel jou diensplan op volgens die aanwysings en dien 'n ondertekende plan in by die betrokke Distrikskantoor teen 31 Januarie2006. NB: Dit is belangrik dat die ingligting in die riglyne noukeurig gevolg moet word. 
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Funksionele Ondersteuningsdienste (Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Artikel 14 Handleiding: Departement van Behuising
Departement van Plaaslike Regering en Behuising (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Behuising en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Artikel 14 Handleiding: Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Artikel 14 Handleiding: Departement van Gemeenskapsveiligheid
Departement van Gemeenskapsveiligheid (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Gemeenskapsveiligheid en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Artikel 14 Handleiding: Departement van Gesondheid
Provinsiale Departement van Gesondheid (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Gesondheid en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Artikel 14 Handleiding: Departement van Kultuursake en Sport
Lêertipe: pdf
Departement van Kultuursake en Sport (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Kultuursake en Sport en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Artikel 14 Handleiding: Departement van Landbou
Lêertipe: pdf
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Landbou en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Artikel 14 Handleiding: Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting
Lêertipe: pdf
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Artikel 14 Handleiding: Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Lêertipe: pdf
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Artikel 14 Handleiding: Departement van Plaaslike Regering
Departement van Plaaslike Regering (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Plaaslike Regering en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Artikel 14 Handleiding: Departement van Provinsiale Administrasie Wes-Kaap
Departement van die Premier (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Provinsiale Administrasie Wes-Kaap en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Artikel 14 Handleiding: Departement van Vervoer en Openbare Werke
Lêertipe: pdf
Departement van Vervoer en Openbare Werke (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Vervoer en Openbare Werke en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Artikel 14 Handleiding: Provinsiale Tesourie
Provinsiale Tesourie (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Provinsiale Tesourie en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Stad Kaapstad en die aard van die rekords wat deur die stad gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Artikel 14 Handleiding: Wes-Kaap Onderwysdepartement
Wes-Kaap Onderwysdepartement (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Wes-Kaap Onderwysdepartement en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 21 Desember 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
