TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Openbare Inligting
Krediet en Lenings 
Handige Terminologie
Handige Terminologie
Op 'n swartlys geplaas: As iemand 'n swak skuldkeuring het en krediteure weier om krediet aan hom of haar te gee.
Krediet: 'n Wettige ooreenkoms waarin die lener goedere/kontant nou kry en instem om die lener op 'n later datum terug te betaal.
Kredietburo: Private maatskappye wat inligting oor mense en maatskappye se goeie en swak kredietgewoontes insamel en die inligting aan krediteure verkoop.
Kredietlimiet: 'n Kredietlimiet is die geldelike limiet tot waarby kredietverskaffers gewillig is om krediet aan 'n indiwidu of onderneming toe te staan. Kredietlimiete is dikwels onderworpe aan hersiening (dit kan met ander woorde verhoog of verlaag word).
Kredietprofiel: 'n Kredietporfiel is 'n geskiedenis van 'n indiwidu of onderneming se terugbetalingsgedrag, wat deur 'n kredietburo saamgestel en gehou word.
Rente: 'n Heffing vir 'n lening, gewoonlik 'n persentasie van die bedrag wat geleen word.
Mikro-leners: Maatskappye of mense wat klein bedrae geld aan verbruikers leen.
INHOUD
Vorige Afdeling
INHOUD: Krediet en Lenings
Wat Is Krediet? Wat Is 'n Lening?
Wat Is 'n Kredietooreenkoms?
Wat Is 'n Kredietprofiel? En Wat Is 'n Swartlys?
Wanneer kan die Krediteur my Goedere Herinbesitneen?
Handige Terminologie
VERWANTE INLIGTING
Verbruikersklagtes (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
