TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Publikasies
Openbare Inligting
Krediet en Lenings
Wat Is 'n Kredietooreenkoms?
Wat Is 'n Kredietooreenkoms?
Wanneer jy iets op krediet koop, sal jy 'n kredietooreenkoms moet onderteken. Dit is 'n wettige kontrak en moet die volgende inligting bevat:
Die name en adresse van die koper en die verkoper.
Die kontantprys en die ander koste (finansieringskoste, versekering, ensovoorts) wat die totale prys uitmaak wat die koper moet betaal. Die rentekoers wat van toepassing is, moet ook ingesluit word.
Die deposito wat vereis word ('n deposito moet betaal word).
Die bedrag van elke paaiement, wat die laaste paaiement insluit, en die dag van die week of maand waarteen dit betaal moet wees.
n Nota wat die koper inlig dat die verkoper steeds die goedere besit totdat die volle prys betaal is.
Jy moet 'n kopie van die kredietooreenkoms kry. Jy moet dié dokument op 'n veilige plek hou.
INHOUD
Vorige Afdeling
Volgende Afdeling
INHOUD: Krediet en Lenings
Wat Is Krediet? Wat Is 'n Lening?
Wat Is 'n Kredietooreenkoms?
Wat Is 'n Kredietprofiel? En Wat Is 'n Swartlys?
Wanneer kan die Krediteur my Goedere Herinbesitneen?
Handige Terminologie
VERWANTE INLIGTING
Verbruikersklagtes (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
