Aansoek om inligting uit die Nasionale Outomatiese Argivale Inligtingopsporingstelsel
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Die Nasionale Outomatiese Argivale Inligtingopsporingstelsel is 'n argivale inligtingopsporingstelsel wat argiefmateriaal oor'n gegewe onderwerp kan identifiseer, hetsy dit van openbare of nie-openbare aard is, en ongeag die soort materiaal en die ligging daarvan.
NAAIS help argiefgebruikers om argiefmateriaal wat hulle nodig het, te identifiseer en te vind.
NAAIS bevat slegs inligting oor argiefmateriaal en nie die werklike teks van die dokumente nie.
Die meerderheid argiewe bevat openbare rekords wat deur die Nasionale Argief en provinsiale argiewe bewaar word. NAAIS bevat ook nasionale registers van nie-openbare rekords wat deur meer as 40 privaat argiewe bewaar word. Alhoewel toegang tot argiefdokumentasie gratis is, moet die publiek betaal vir die duplisering van materiaal vir verdere gebruik, hetsy op film of papier. Publikasies word ook verkoop.
Bo
Stappe om te volg
Vra inligting of kopieë aan deur die argief te besoek aan die argief te skryf n faks of e-pos aan die argief te stuur die argief aanlyn te besoek.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Dit kan sewe werksdae neem om argiefmateriaal op te spoor.
Bo
Koste
Hierdie diens is gratis.
Bo
Vorms om in te vul
Rekwisisievorms is by die bewaarplek te kry.
Bo
Kontakbesonderhede
