AFDELING EEN: DEMOKRASIE EN GOEIE POLITIEKE LANDSBESTUUR
DOELWIT LANG VRAE VRAE VIR BESPREKINGSGROEPE
Voorkoming en 1. Noem die onlangse en voortslepende konflikte in jou 1A. Raak gevegte of geweld jou op enige vermindering van konflik land, en die oorsake daarvan manier?
binne en tussen state 2. Watter meganismes bestaan om konflik in jou land of streek te voorkom, te verminder en te bestuur, en hoe doeltreffend is hulle? 3. Tot watter mate is streek- en substreek-organisasies betrokke by die oplossing van konflikte binne en tussen state wat jou land raak?
Grondwetlike demokrasie, 4. Laat die politieke stelsel vrye en regverdige 1B. Hoe regverdig is ons politieke stelsel?
met inbegrip van politieke mededinging om die mag asook die bevordering van mededinging en 'n demokratiese landsbestuur toe? 1C. Waar word belangrike besluite gemaak?
geleentheid vir keuses, die 5. Watter gewig dra bepalings wat die oppergesag van Op 'n sentrale plek of talle plekke, na oppergesag van die reg, die reg en die oppermag van die grondwet vestig, in aan die mense wat geraak word?
burgerregte en oppermag die praktyk?
van die Grondwet 6. Hoe en tot watter mate word desentralisering in ons land uitgevoer? 7. Hoe het desentralisering tot die gehalte van landsbestuur bygedra? 8. Is die sekuriteitsdienste aan die oppergesag van die reg en oorsig deur burgerlike gesag onderworpe?
Bevordering en beskerming van ekonomiese, maatskaplike en kulturele regte, burger- en politieke regte soos in Afrika- en 9. Watter maatreëls bestaan om regte te bevorder en te beskerm? 10. Watter stappe is gedoen om gelyke toegang tot geregtigheid vir almal te vergemaklik? 1D. Word dié regte beskerm en bevorder?:
Menseregte
Kulturele regte?
internasionale instrumente vir menseregte verskans
Hou die skeiding van magte in stand, met inbegrip van beskerming van die onafhanklikheid van die regbank, en 'n doeltreffende wetgewer 11. Wat is die grondwetlike en wetgewende bepalings wat die skeiding en ewewig van magte tussen die uitvoerende, wetgewende en regsplegende magte in stand hou? 12. Tot watter mate is die regbank onafhanklik? 13. Hoe sal jy die onafhanklikheid van die wetgewende liggaam in jou land aanslaan? 1E. Hoe goed kan ons regters hul eie besluite neem?
Verseker toerekenbare, 14. Watter maatreëls bestaan om die instellings vir 'n 1F. Hoe goed lewer die Regering dienste?
doeltreffende en doeltreffende en doelmatige staatsdiens te versterk? Hoe goed bestuur hy sy mense?
doelmatige bekleërs van 15. Tot watter mate is daar 'n doeltreffende stelsel vir die openbare poste en werwing, opleiding, bevordering, bestuur en staatsamptenare beoordeling van staatsamptenare?
Bestryding van korrupsie op die politieke terrein 16. Wat is die stand van korrupsie in die land? 17. Watter stappe is gedoen om korrupsie op die politieke terrein te bestry, en met watter gevolge? 1G. Wat is die stand van korrupsie in ons politieke stelsel? Word die regte dinge gedoen?
Bevordering en beskerming van vroueregte 18. Watter stappe is gedoen om vroueregte in die land te bevorder en te beskerm? 19. Watter stappe bestaan om vroue se deelname aan die samelewing te verbeter? 1H. Kry vroue die nodige steun om vry te wees?
Bevordering en beskerming van die regte van kinders en jong mense 20. Watter konkrete stappe is gedoen om die regte van kinders en jong mense te bevorder en te beskerm? 1I. Hoe goed word ons kinders beskerm?
Bevordering en beskerming van die regte van kwesbare groepe, onder andere uitgewekenes en vlugtelinge 21. Watter stappe het die land gedoen om die regte van kwesbare groepe, onder andere vlugtelinge, interne uitgewekenes en gestremdes te bevorder en te beskerm? 1J. Word genoeg gedoen om die regte van kwesbare groepe soos vlugtelinge, haweloses en gevangenes te bevorder en te beskerm?
K. Word genoeg gedoen om die regte van gestremdes te bevorder en te beskerm?
AFDELING TWEE: EKONOMIESE LANDSBESTUUR EN BESTUUR
DOELWIT LANG VRAE VRAE VIR BESPREKINGSGROEPE
Bevorder makro­ekonomiese beleid wat volhoubare ontwikkeling steun 1. Tot watter mate is die land se makro-ekonomiese beleidsraamwerk gesond, en steun dit volhoubare ekonomiese ontwikkeling? 2. Op watter grondslag stel die regering makro­ekonomiese vooruitskattings op? 3. Wat sektorale en makro-ekonomiese beleid het die land ontwikkel en ingestel om ekonomiese groei en volhoubare ontwikkeling te bevorder? 4. Wat is gedoen om binnelandse hulpbronne te mobiliseer, onder meer openbare en private spaar en kapitaalskepping? En om kapitaalvlug te verminder? 5. Tot watter mate is SA vir binne- en buitelandse skokke vatbaar? 2A. Hoe goed word die ekonomie in die breë bestuur?
Stel gesonde, deursigtige en voorspelbare ekonomiese regeringsbeleid in 6. Wat is gedoen om te sorg dat openbare administrasie, wetgewingstelsel en fiskale owerhede doeltreffend en deursigtig werk? 7. Watter stappe is gedoen om te sorg dat ekonomiese beleid voorspelbaar is? 8. Wat is die belangrikste uitdagings ten opsigte van koördinering van verskeie departemente se pogings om gesonde, voorspelbare en deursigtige ekonomiese beleid in werking te stel? 2B. Hoe goed koördineer die Regering sy bedrywighede?
Bevorder gesonde openbare finansiële bestuur 9. Wat is gedoen om gesonde openbare finansiële bestuur te bevorder? 10. Watter stappe is gedoen om 'n doeltreffende stelsel 2C. Hoe goed bestuur die Regering sy geld?
van fiskale desentralisering te ontwikkel?
Bestry korrupsie en 11. Hoeveel korrupsie is daar in die staatsdiens en watter 2D. Word jy op enige manier deur korrupsie geldwassery stappe is in dié opsig gedoen? 12. Hoeveel geldwassery is daar, en wat is in dié opsig gedoen? in die Regering geraak?
Versnel streeksintegrasie deur aan die harmonisering van monetêre, handels- en beleggingsbeleid deel te neem 13. Is SA lid van enige reëling vir ekonomiese integrasie in die streek, en watter voordele en uitdagings bied dié lidmaatskap? 14. Watter stappe is gedoen om te sorg dat nasionale beleid - ook ten opsigte van handel binne Afrika en die bevordering van belegging - met doelwitte vir ekonomiese integrasie in die streek strook en dit steun? 15. Watter stappe is gedoen om te verseker dat besluite en ooreenkomste vir ekonomiese integrasie in die streek doeltreffend in werking gestel word? Is maatreëls aanvaar om monetêre harmonisering, samewerking en koördinering in die streek te bevorder? 2E. Doen ons die regte dinge om met ander Afrika-lande handel te dryf en saam te werk?
AFDELING DRIE: KORPORATIEWE BESTUUR
DOELWIT LANG VRAE VRAE VIR BESPREKINGSGROEPE
Bevorder 'n bemagtigings­omgewing en doeltreffende regulasie-raamwerk vir ekonomiese bedrywighede 3D Wat is die belangrikste kategorieë handelsondernemings en hul rol in die ekonomie? 3D Wat is die regulasieraamwerk vir ekonomiese bedrywighede en tot watter mate vergemaklik dit ekonomiese ondernemings in die land? 3D Wat is die eksterne en interne faktore met 'n invloed op sakebedrywighede? 3A. Hoe maklik is dit om in Suid-Afrika 'n onderneming te begin en te bedryf?
Verseker dat korporasies 3D Bestaan daar maatreëls om te sorg dat korporasies 3B. Toon groot maatskappye respek vir ten opsigte van menseregte, maatskaplike verantwoordelikheid en omgewingsvolhoubaarheid as goeie korporatiewe burgers optree menseregte en arbeidswette gehoorsaam? 3D Tot watter mate reageer korporasies op die kwellings van die gemeenskap waarin hulle in bedryf is? 3D Watter maatreëls bestaan daar om volhoubare omgewingsbestuur deur korporasies te verseker? gewone mense, veral hul werkers en hul nabygeleë gemeenskappe?
Bevorder die aanvaarding van kodes vir goeie sake­etiek om die korporasie se doelwitte te bereik 3D Wat is die breë beoordeling van korporatiewe integriteit in die land? 3C. Tree groot maatskappye eerlik en billik op?
Verseker dat korporasies al 3D Tot watter mate beskerm die korporatiewe 3D. Hoe goed beskerm ons hul belanghebbers billik en bestuursraamwerk die regte van aandeelhouers? maatskappywette die regte van regverdig behandel 3D Erken die korporatiewe bestuursraamwerk die regte van belanghebbers buiten die aandeelhouers? aandeelhouers? En die regte van ander belanghebbers?
Maak voorsiening vir die toerekenbaarheid van korporasies, direkteure en beamptes 3D Verseker die raamwerke vir korporatiewe bestuur dat tydige en akkurate onhullings gemaak word rakende alle wesenlike sake met betrekking tot die korporasie? 3D Tot watter mate strook die rekeningkundige en ouditeringstandaarde en -praktyke met internasionale standaarde? 3D Verseker die raamwerk vir korporatiewe bestuur strategiese riglyne vir die korporasie, doeltreffende monitering van die bestuur deur die Direksie, en die Direksie se toerekenbaarheid teenoor die korporasie en die aandeelhouers? 3E. Verseker ons maatskappyreëls en -wette dat ondernemings behoorlik oor belangrike sake verslag doen? Omskryf hulle die verantwoordelikhede en toerekenbaarheid van maatskappye se Direksies duidelik?
AFDELING VIER: SOSIO-EKONOMIESE ONTWIKKELING
DOELWIT LANG VRAE VRAE VIR BESPREKINGSGROEPE
Bevorder 1. Tot watter mate het die land doeltreffende besit van 4A. Waar kom ons idees oor (en visie vir) die selfversorgendheid in ontwikkeling en bou vermoë vir selfonderhoudende ontwikkeling die oriëntering en ontwerp van nasionale ontwikkelingsprogramme geneem? 2. Hoe word die nasionale ontwikkelingsprogram befonds? toekoms vandaan?
Versnel sosio­ekonomiese ontwikkeling om volhoubare ontwikkeling en uitwissing van armoede te bewerkstellig 3. Wat doen die land om sosio-ekonomiese ontwikkeling te versnel en volhoubare ontwikkeling en die uitwissing van armoede te bewerkstellig? 4. Wat is die gevolge van die beleid en meganismes om volhoubare ontwikkeling en die uitwissing van armoede te bewerkstellig? 4B. Doen ons die regte dinge om armoede te beëindig? Doen ons dit op die regte manier?
Versterk beleid, leweringsmeganismes en uitkomste op sosiale sleutelterreine, met inbegrip van onderwys en die bestryding van MIV/vigs en ander oordraagbare siektes 5. Watter stappe het die regering gedoen om beleidsleweringsmeganismes te versterk en uitkomste te monitor ten einde vordering in die rigting van teikens vir maatskaplike ontwikkeling te maak? 6. Wat is die gevolge van die beleid en meganismes rakende maatskaplike aanwysers? 4C. Hoe duidelik is ons teikens vir maatskaplike ontwikkeling? Hoe goed is die stelsel om dié teikens te meet en te behaal?
Verseker bekostigbare toegang tot water, sanitasie, energie, finansies, markte, skuiling en grond vir alle burgers, veral landelike armes 7. Watter beleid en strategieë het die regering ingestel om te sorg dat alle burgers, en veral die landelike en stedelike armes, bekostigbare toegang tot basiese behoeftes het? 4D. Hoe goed lewer die Regering basiese dienste soos water en skuiling? Word genoeg gedoen om seker te maak dat arm mense dié dienste kry?
Vordering in die rigting van geslagsgelykheid op alle kritieke terreine, onder meer gelyke toegang tot onderwys vir meisies op alle vlakke 8. Watter stappe het die land gedoen om geslagsgelykheid in die hoofstroom te plaas, en met watter gevolge? 4E. Word genoeg gedoen om seker te maak dat mense se lewens nie onbillik gevorm word deur die feit dat hulle mans of vroue is nie?
Moedig breë deelname 9. Watter meganismes is ingestel om doeltreffende 4F. Watter stelsels bestaan om mense te aan ontwikkeling deur deelname aan ontwikkelingsprosesse deur help om betrokke te raak by die alle belanghebbers op sleutelbelanghebbers te bevorder en aan te moedig? ontwikkelingsprosesse wat hulle raak?
alle vlakke aan
