Aansoek om 'n beroepsiekte by die Vergoedingsfonds aan te meld
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes, 1993 bepaal dat die werkgewer alle siektes wat deur werk veroorsaak is by die Vergoedingsfonds moet aanmeld.
Bo
Stappe om te volg
Werkgewers moet die Werkgewersverslag oor 'n beroepsiekte binne 14 dae nadat hulle van die siekte uitgevind het, invul.
Hulle moet die verslag stuur aan:
Die Vergoedingskommissaris
Posbus 955
Pretoria
Werkgewers moet ook die volgende aanstuur:
die eerste doktersverslag oor 'n beroepsiekte n Eisvorm vir vergoeding vir 'n beroepsiekte blootstelling/werksgeskiedenis mediese vorderingsverslae tot die werker se siektetoestand gestabiliseer n Finale doktersverslag oor 'n beroepsiekte sodra die werker se toestand gestabiliseer het n Diagnostiese oudiogram indien die werker doof geword het weens geraas in die werksplek
ENT saam met 'n diagnostiese oudiogram, indien dit van toepassing is longfunksietoetse indien die siekte by die longe lê
dermatologiese verslae indien die vel aangetal is uitslae van bloedtoetse, sputumtoetse, x-straalverslae, ensovoorts.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Dit kan 60 dae duur.
Bo
Koste
Die diens gratis.
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
