Aansoek om 'n perseel as landbousentrum vir die insameling van genetiese materiaal te registreer
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Persele waar genetiese materiaal ingesamel, geëvalueer, verwerk, verpak, geëtiketteer, bewaar en verkoop word, kan as 'n sentrum geregistreer word mits:
die voorgeskrewe fasiliteite op daardie persele beskikbaar is die tegniese prosesse by daardie persele, dit wil sê die versorging van diere wat daar gehou word, asook die insameling, evaluering, verwerking, verpakking, etikettering en bewaring van genetiese materiaal, beheer en bestuur word deur iemand wat die voorgeskrewe vereistes nakom die perseel voldoen aan ander vereistes wat voorgeskryf mag word.
Bo
Stappe om te volg
Laai die aansoekvorm af en vul dit in drievoud in. Die vorm kan ook by die Registrateur van Veeverbetering aangevra word.
Onvolledige aansoekvorms sal na die aansoeker teruggestuur word en geen verantwoordelikheid word aanvaar indien dit ongerief veroorsaak nie.
Heg die volgende dokumente by die aansoekvorm aan:
twee afskrifte van 'n oorsigplan van die betrokke perseel, asook volledige terreinplanne die voorgeskrewe aansoekfooi met 'n tjek wat aan die Direkteur-Generaal: Landbou uitgemaak.
U kan die aansoekfooi in die volgende bankrekening inbetaal:
Rig aansoeke aan:
Pretoria
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Daar is nie 'n vasgestelde tydskaal vir die diens nie omdat goedkeuring van die planne in sommige gevalle eers toegestaan moet word voor daar met die bouwerk begin kan word.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
