Aansoek om Staatslandbougrond
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Onbeswaarde Staatslandbougrond word vir landboudoeleindes verhuur met of sonder die opsie om te koop, afhangende van die status van die grond . Huurkontrakte met 'n opsie om te koop kan elke drie jaar hernu word.
Die nasionale Departement van Landbou is verantwoordelik vir die fasilitering van die doeltreffende administrasie en vervreemding van Staatslandbougrond wat deur die Landboukredietraad bekom is .
Bo
Stappe om te volg
Wanneer Staatslandbougrond beskikbaar word om te huur, adverteer die Departement van Landbou dit deur middel van kennisgewings op strategiese plekke in die omgewing, soos landdroskantore, polisiekantore en in koerante.
Doen aansoek by die persoon wat in die kennisgewing aangedui word.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Die Senior Bestuurder: Boerevestiging by die nasionale Departement van Landbou verwerk die huurkontrak vir FALA-eiendom sodra die Minister vir Landbou en Grondsake dit goedgekeur het.
Bo
Koste
Huur word vasgestel deur 'n formule te gebruik wat op die totale waarde van die grond gebaseer is.
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
