Aansoek om herneming van Suid-Afrikaanse burgerskap
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Enige voormalige burger, hetsy op grond van geboorte of afkoms, wat sy of haar Suid-Afrikaanse burgerskap opgegee het of wie se burgerskap outomaties verval het, kan om herneming van burgerskap aansoek doen.
Bo
Stappe om te volg
Vul vorms BI-175 en BI-529 by enige kantoor van Binnelandse Sake in.
Vul vorm BI-9 in en verskaf twee onlangse ID-grootte foto's.
Dien skriftelike bevestiging in dat die aansoeker nou in Suid-Afrika woon.
Dien 'n kopie van die aansoeker se identiteitsdokument in.
Dien 'n kopie van die aansoeker se huweliksertifikaat in, indien van toepassing.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Dit kan ses tot agt weke neem om die aansoek te verwerk.
Bo
Koste
Herneming van burgerskap: R128
Identiteitsdokument: R16
Bo
Vorms om in te vul
Let wel: Die vorms in nie aanlyn beskikbaar nie. Tree asseblief met jou naaste departementele kantoor in verbinding.
Bo
Kontakbesonderhede
