Aansoek om vervanging van verlore of gesteelde paspoort
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing n Paspoorthouer wie se paspoort verlore geraak het of gesteel is kan vir 'n nuwe een aansoek doen.
Bo
Stappe om te volg
Vereistes vir die vervanging van verlore of gesteelde paspoorte :
toon jou identiteitsdokument of 'n onverkorte geboortesertifikaat om aansoek te doen vul aansoekvorm BI-73 by enige kantoor vir Binnelandse Sake in. Indien jy in die buiteland is, moet jy by 'n Suid-Afrikaanse ambassade of missie aansoek doen laat jou vingerafdrukke neem vir opname in die bevolkingsregister verskaf twee paspoortgrootte foto's.
Vereistes vir die vervanging van 'n verlore of gesteelde kinderpaspoort:
vul aansoekvorm BI-73 by enige kantoor vir Binnelandse Sake in. Indien jy in die buiteland is, moet jy by 'n Suid-Afrikaanse ambassade of missie aansoek doen ouers of wettige voogde moet 'n kopie van die kind se onverkorte geboortesertifikaat én hulle eie identiteitsdokumente toon dien twee paspoortgrootte foto's van die kind in kinders wat jonger as 16 jaar is se vingerafdrukke word nie geneem nie.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Dit kan tot ses weke neem om die aansoek te verwerk.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
