﻿

Aansoek om 'n permanente verblyfpermit – vlugtelinge

Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede

Beskrywing

Hierdie diens is bedoel vir 'n persoon wat as 'n vlugteling in Suid-Afrika erken word. Jy kan aansoek doen by die naaste kantoor van Binnelandse Sake in die provinsie waar jy woon. Jy moet reeds vir vyf agtereenvolgende jare vlugtelingstatus hê om te mag aansoek doen.

Bo

Stappe om te volg

Verkry 'n verklaring deur die Staande Komitee vir Vlugtelingsake  wat sê dat jy waarskynlik altyd 'n vlugteling sal bly.
dien 'n beëdigde verklaring in oor al die name wat jy gebruik
vul aansoekvorm BI-947 en BI-29E in.

Bo

Regsraamwerk



Immigration Act, 2002 , as amended 

Bo

Diensstandaard

Daar is geen voorgeskrewe tydsraamwerk vir hierdie diens nie.

Bo

Koste

R1 520

Bo

Vorms om in te vul



Application for permanent residence permit, BI-947 

Power of attorney in respect of an application for a temporary or permanent residence permit, BI-29E 


Bo

Kontakbesonderhede


