
Aansoek om dubbele burgerskap
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede

Beskrywing

Suid-Afrikaanse burgers wat burgerskap van 'n ander land wil verkry, moet voordat hulle burgerskap van die ander land ontvang by die Departement van Binnelandse Sake aansoek doen om hulle Suid-Afrikaanse burgerskap te behou. Dubbele burgerskap beteken dat die persoon as 'n burger van beide lande beskou word.

Dubbele burgerskap word aan persone bo die ouderdom van 21 jaar gegee.

Doen by 'n Suid-Afrikaanse ambassade of missie aansoek as jy in die buiteland aansoek doen.

Bo

Stappe om te volg

Vul aansoekvorms BI-1664 en BI-529 by enige kantoor vir Binnelandse Sake in.
Toon 'n geldige identiteitsdokument.

Bo

Regsraamwerk



South African citizenship Act, 1995  

Bo

Diensstandaard

Dit kan ses tot agt weke neem om die aansoek te verwerk.

Bo

Koste

R115

Bo

Vorms om in te vul



, BI-1664 
, BI-529 

Bo

Kontakbesonderhede


