Aansoek om bepaling van Suid-Afrikaanse burgerskap
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Hierdie diens is om vas te stel of 'n aansoeker inderdaad 'n Suid-Afrikaanse burger is voor 'n identiteitsdokument uitgereik kan word. Dit is bedoel vir mense wat Suid-Afrikaanse burgers was voordat hulle die land verlaat het en nou beplan om hulle burgerskap te herneem. Jy kan by enige kantoor vir Binnelandse Sake aansoek doen of, as jy in die buiteland aansoek doen, by 'n Suid-Afrikaanse ambassade of missie.
Bo
Stappe om te volg
Vul die Heil-die-leser-brief in.
Vul aansoekvorm BI-1664 in om te verhoed dat jy jou Suid-Afrikaanse burgerskap verloor.
Die aansoeker se persoonlike besonderhede word vervolgens in die nasionale bevolkingsregister nagegaan.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Dit kan 8 tot 12 weke neem om die aansoek te verwerk.
Bo
Koste
Heil-die-leser-brief: R58
Aansoek om behoud van Suid-Afrikaanse burgerskap: R128
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
