Aansoek om 'n toeristepaspoort
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing n Toeristepaspoort is 'n dokument wat jy moet hê as jy na 'n ander land toe wil reis en Suid-Afrika daarna weer wil binnekom. Dit word aan Suid-Afrikaanse burgers van 16 jaar en ouer uitgereik en is geldig vir reis na alle lande, tensy anders bepaal. Dit bly vir 10 jaar vanaf die uitreikingsdatum geldig.
Jy moet 'n identiteitsdokument met 'n 13-syfer-staafkode of 'n geboortesertifikaat hê om aansoek te kan doen. Jy kan gelyktydig vir 'n toeristepaspoort en identiteitsdokument aansoek doen.
Bo
Stappe om te volg
Vul aansoekvorm BI-73 in en neem dit self na die naaste kantoor van die Departement van Binnelandse Sake. As jy in die buiteland is, neem dit na die Suid-Afrikaanse ambassade of missie.
Jou vingerafdrukke sal geneem en in die bevolkingsregister opgeneem word.
Handig twee paspoortfoto's van jouself in.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard n Paspoort kan binne ses weke uitgereik word.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
