﻿
Aansoek om 'n permit vir 'n afgetrede persoon
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede

Beskrywing

'n Permit vir 'n afgetrede persoon word uitgereik aan 'n buitelander wat in Suid-Afrika wil aftree.

Bo

Stappe om te volg

Toon bewys van 'n inkomste van minstens R25 000 per maand wat uit 'n pensioenfonds 'n onherroeplike uittredingsannuïteit verkry word, of van 'n netto waarde van minstens R15 miljoen.
Indien jy wil aanhou werk, moet jy 'n verklaring indien wat sê dat geen Suid-Afrikaanse burger of inwoner geskik is vir die betrekking waarvoor jy aansoek doen nie.
Toon 'n indiensnemingskontrak van die organisasie waarvoor jy gaan werk, en verstrek volledige besonderhede oor die organisasie.
Dien 'n geelkoorsinentingsertifikaat in as jy deur 'n geelkoorsgebied gereis het of beoog om deur so 'n gebied te reis. Die sertifikaat nie nie nodig jy in transito regdeur so 'n gebied gereis het of beplan om so daardeur te reis, of as jy in Suid-Afrika aansoek doen nie.
Betaal 'n deposito. Daardie deposito sal nie aan die deponeerder terugbetaal word na sy of haar finale vertrek of na uitreiking van die permit nie. Die deposito kan met 'n bankgewaarborgde tjek of 'n kredietkaart betaal word indien die plek fasiliteite daarvoor het.
Dien 'n polisieklaringsertifikaat, asook 'n mediese en radiologiese verslag in. Kinders jonger as 12 jaar en swanger vroue hoef nie 'n radiologiese verslag in te dien nie.

Bo

Regsraamwerk



Immigration Act, 2002  

Bo

Diensstandaard

Dit neem hoogstens 30 dae on hierdie diens te lewer.

Bo

Koste

R425

Bo

Vorms om in te vul



, BI-1738 

Bo

Kontakbesonderhede


