Aansoek om 'n permanente verblyfpermit - eie onderneming
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Hierdie diens is bedoel vir 'n buitelander wat 'n eie onderneming in Suid-Afrika wil begin; of wat reeds 'n sakepermit het en in die land sake doen; of wat in 'n bestaande sakeonderneming in die land wil belê.
Aansoeke kan by enige kantoor van Binnelandse Sake ingedien word, of by 'n Suid-Afrikaanse ambassade of missie as jy in die buiteland aansoek doen.
Bo
Stappe om te volg n Geoktrooieerde rekenmeester wat namens jou optree, moet sertifiseer dat jy die voorgeskrewe finansiële bydrae in die boekwaarde van die onderneming belê het. Die voorgeskrewe finansiële bydrae is R2,5 miljoen, en dit kan slegs kwytgeskeld of verminder word as dit in nasionale belang is of as die Departement van Handel en Nywerheid dit versoek.
Nadat jy permanente verblyfstatus verkry het, moet jy die sertifisering deur die geoktrooieerde rekenmeester twee jaar na uitreiking van die permanente verblyf hernu, en dan weer drie jaar daarna. Indien jy nalaat om dit te doen, sal jou permanente verblyfpermit verval.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Daar is geen voorgeskrewe tydsraamwerk vir hierdie diens nie.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
