Aansoek om 'n permanente verblyfpermit vir aansoekers wat ouer as 21 jaar en kinders van Suid-Afrikaanse burgers is
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing n Buitelander wat die kind van 'n Suid-Afrikaanse burger en ouer as 21 jaar is, kan om 'n permanente verblyfpermit aansoek doen.
Hierdie diens is hoofsaaklik bedoel vir kinders van ouers wat Suid-Afrikaanse burgerskap deur naturalisasie verwerf het. Suid-Afrikaners wat burgerskap op grond van geboorte of afkoms het se kinders kwalifiseer vir Suid-Afrikaanse burgerskap en hoef nie om permanente verblyfstatus aansoek te doen nie.
Aansoeke kan by enige kantoor van Binnelandse Sake ingedien word, of by 'n Suid-Afrikaanse ambassade of missie as jy in die buiteland aansoek doen.
Bo
Stappe om te volg
Dien 'n geboortesertifikaat in.
Afhangende van jou finansiële vermoë kan jou ouers dalk gevra word om te onderneem om jou finansieel by te staan.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Daar is geen voorgeskrewe tydsraamwerk vir hierdie diens nie.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
