Aansoek om 'n noodpaspoort
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing n Noodpaspoort is 'n dokument wat jy dringend nodig het wanneer jy beplan om na naburige lande te reis waarvoor 'n binnekomspermit nie nodig is nie, en jy nie 'n geldige paspoort het nie. 'n Noodpaspoort kan ook gebruik word vir skielike terugkeer na Suid-Afrika. Dit is geldig vir nege maande vanaf die uitreikingsdatum, maar slegs vir 'n enkele reis na die betrokke land en terug na Suid-Afrika.
Bo
Stappe om te volg
Vul aansoekvorm BI-73 in by enige kantoor vir Binnelandse Sake in Suid-Afrika.
Dien die volgende in:
n brief in wat verduidelik hoekom jy 'n noodpaspoort nodig het jou identiteitsdokument of geboortesertifikaat n beëdigde verklaring in as jou Suid-Afrikaanse paspoort weggeraak het of gesteel is.
vier paspoortgrootte foto's in
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Dit kan tot vyf dae neem om jou aansoek te verwerk.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
