Aansoek om 'n maksipaspoort
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing n Maksipaspoort is 'n dokument wat 64 bladsye het en vir gereelde reisigers bedoel is. 'n Maksipaspoort is dieselfde as 'n toeristepaspoort, behalwe dat dit dubbel soveel bladsye het om vir meer visumbladsye voorsiening te maak.
n Maksipaspoort word uitgereik aan Suid-Afrikaanse burgers van 16 jaar en ouer is geldig vir reis na alle lande, tensy anders aangeteken, en is geldig vir tien jaar vanaf die datum van uitreiking.
Bo
Stappe om te volg
Hou jou identiteitsdokument of geboortesertifikaat byderhand wanneer jy aansoek doen.
Vul aansoekvorm BI-73 in en neem dit na jou naaste kantoor van die Departement van Binnelandse Sake. Neem dit na die Suid-Afrikaanse ambassade of missie as jy in die buiteland aansoek doen.
Laat jou vingerafdrukke neem vir opname in die bevolkingsregister.
Dien twee paspoortgrootte foto's in.
As jy nog nie 'n identiteitsdokument het nie en min tyd het, kan jy op tegelykertyd vir jou paspoort en jou identiteitsdokument aansoek doen.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Dit kan tot ses weke neem om jou aansoek te verwerk.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
