Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing n Algemenekwota-werkspermit word uitgereik aan 'n buitelander wat in die kategorie val waarop die Departement van Binnelandse Sake jaarliks in oorleg met die Minister van Handel en Nywerheid en die Minister van Arbeid besluit. Hierdie kategorie word met 'n kennisgewing in die Staatskoerant aangekondig. Die getal permitte wat vir hierdie kategorie uitgereik word, mag nie die kwota oorskry wat in die kennisgewing gestel is nie.
Bo
Stappe om te volg
Vul aansoekvorm BI-1738 by 'n Suid-Afrikaanse ambassade of missie in.
Toon 'n werksaanbod.
Dien 'n verklaring deur 'n geoktrooieerde rekenmeester in wat sê
dat jy nie in diens geneem sal word onder voorwaardes wat swakker is as die voorwaardes wat aan burgers en inwoners gebied word nie wat jou posbeskrywing is dat die werk binne die betrokke kategorie val wat deur die Minister aangekondig is dat die pos bestaan en deur jou gevul sal word dat jy die wettige kwalifikasies het wat nodig is om die take wat in die posbeskrywing uiteengesit word, te verrig.
Dien verklaring in waarin die werkgewer hom of haar daartoe verbind om 'n opleidingsfooi van twee persent te betaal.
Die voornemende werkgewer moet deel 13 , , en van aansoekvorm BI-1738 invul.
Toon bewys van registrasie by 'n professionele liggaam of raad, indien van toepassing.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Dit neem hoogstens 30 dae om hierdie diens te lewer.
Bo
Koste
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
