Aansoek om te appelleer teen weiering van registrasie
Beskrywing
Stappe om te volg
Regsraamwerk
Diensstandaard
Koste
Vorms om in te vul
Kontakbesonderhede
Beskrywing
Indien die komitee van die Suid-Afrikaanse Raad vir Natuurwetenskaplike Professies weier om jou te registreer of jou lidmaatskap kanselleer, mag jy binne 30 dae by die Raad appèl aanteken, onderhewig aan die betaling van die voorgeskrewe fooi.
Bo
Stappe om te volg
Tree binne 30 dae na ontvangs van die weiering in verbinding met SARNAP om uit te vind wat jou te doen staan.
Of dien binne 30 dae 'n appèlbrief by die Raad in.
Die brief moet vergesel wees van die voorgeskrewe fooi soos deur die Raad bepaal.
Bo
Regsraamwerk
Bo
Diensstandaard
Die Raad sal binne 30 dae na ontvangs van jou appèl daaroor besluit en die redes vir sy besluit gee.
Indien jy appelleer teen die weiering van 'n komitee om jou registrasie te hernieu, mag jou registrasie nie gekanselleer word voordat jou appèl aangehoor is nie.
Bo
Koste
Vir elektroniese bank en regstreekse deposito's: Gebruik asseblief jou voorletters en van om jou betaling op ons bankstaat te identifiseer en faks betalingsbewys asook die eerste bladsy van jou aansoekvorm aan 841 1057.
Bankbesonderhede:
Takkode: 164445
Rekeningnommer: 1644292289
Bo
Vorms om in te vul
Bo
Kontakbesonderhede
